Hakies

Hakies word gebruik om bykomende inligting in 'n sin aan te dui.

Volgens die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) moet inligting wat tussen hakies staan, in beginsel weggelaat kan word. Daar is geen spasie tussen die linkerhakie en die teks wat daarop volg nie, of tussen die regterhakie en die teks wat dit voorafgaan nie.

Hakies

Daar word tipies tussen die volgende soort hakies onderskei:

  • gewone hakies of ronde hakies: (...)
  • krulhakies of akkolades: {...}
  • skerphoekige hakies of punthakies: <....>
  • vierkantige hakies, blokhakies of tekshakies: [...]

Invoeging en byvoeging

  • Hakies dui 'n parentese in die sin aan, bv: Hy het (hoewel teësinnig) die taak voltooi.
  • Hakies dui alternatiewe, of opsionele getalle, letters of morfeme aan, bv: Sy het die blomme in 'n houer (blompot) gesit.
  • Blokhakies dui verplaaste, veranderde of bygevoegde inligting in aanhalings aan. Kommentaar deur die outeur word ook tussen blokhakies geplaas.

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Afrikaanse woordelys en spelreëls

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlkoholismeDomineeDiarreeWoudTierByErfenisWatersuiweringFiela se kind (rolprent)MangelWright-broersTweede WêreldoorlogVerantwoordelikheidKunsGoudkus (streek)KlavierSelfkonsepVaginaKaapse florarykSonpaneelSwaweldioksiedPinksterSebraGreen PornoBestuiwingSekondêre sektor van die ekonomieVoedingWisselkoersAkademiaSkaakJeanette FerreiraSpinnekopSwawelLionel PetersonStudievaardighedeDubbelpuntOrtopedieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDemokrasieDruiweOnderwerp (taalkunde)ArmoedeHindoeïsmeAnale seksJeuksiekteBeurtkragBoontjieNarsistiese persoonlikheidsteuringStaalNaaldekokerSokkerAnglo-BoereoorlogFilistynePlantluisMiddelmisbruikLeestekenVolhoubare ontwikkelingCleopatra VIIDokterLys van nedersettings in Suid-AfrikaPrivaat maatskappyInstagramAfkortingHernubare energieSendelingposisieGenadedoodMuskeljaatkatPerdCounter-Strike 2KindersiektesKapitalismeVolhoubaarheidSeegolf🡆 More