Silwerhakea

Die silwerhakea (Hakea sericea) is 'n indringer boompie of struik wat voorkom aan die suidkus van die Wes- en Oos-Kaap.

Die plant is endemies aan Australië en kan tot 5 m hoog word. Die plant is gewoonlik 'n veeltakkige, stekelrige struik met 'n gladde bas terwyl die jong takkies harig is. Die naaldagtige blare is donkergroen. Die vrug is 'n houtagtige kapsule met 'n gerimpelde oppervlak. Dit word gekweek as heinings of om duine te stabiliseer.

Hakea sericea
Silwerhakea
Hakea sericea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Grevilleoideae
Genus:
Spesie:
H. sericea
Binomiale naam
Hakea sericea
Schrad. & J.C.Wendl
Silwerhakea
Blomme
Silwerhakea
Vrugte

Sien ook

Bron

  • Herselman, Mia e.a.: Die voorkoms en beheer van Hakea Sericea. Joubertina: Apperpium Landsdiensklub, Hoërskool McLachlan, 1992.
  • Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieJohannesburgSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Menslike seksuele gedragLuiperdMuskietLys van Afrikaanse televisiereekseRoossenekalBelvidere Holy Trinity-kerkReg tot ‘n gesonde omgewingVermontAnilingusReënvalbepalingVlinderAardedagMiskruierNeurenberg-verhorePornografiese subgenresKarlien van JaarsveldBloedingKlimaatveranderingGeskiedenis van die BoererepubliekeAkkedisAustraliëKoperRob HersovOseaanByeboerderySeksposisieGeestesteuringDeon MeyerWerkloosheidRuan PienaarISO 3166-2Elzette MaarschalkLongSeksMartin Luther King jr.SkaapHerpes simplexIvan ZimmermannNylrivier (Suid-Afrika)OorstromingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBeesBreinHannes van WykBTWDigtheidGroot vyfNicola HanekomDuitslandHelga UysSuid-Afrikaanse randMaatskappyKookpuntInternetBlaarChristendomGenadedoodWayback MachineKlem-in-die-kaakRenosterMaanHoërskool OuteniquaVolhoubare ontwikkelingTandbederfAlliterasieKomplementêre kleureInligtingstegnologieKrapOorlogLys van elemente volgens simboolNagapieCorioliskrag🡆 More