Hafez

Hafez

Irannese digter


Gebore
1325/1326
in Shiraz, Iran


Oorlede
1389/1390
in Shiraz, Iran


Literêre stroming
Persiese liriese digkuns


Grafmonument

Hafez

Khwāja Shamsu d-Dīn Muhammad Hāfez-e Shīrāzī (Persies: خواجه شمس‌ دین محمد حافظ شیرازی), beter bekend onder sy pennaam Hāfez (1325/26–1389/1390), was 'n Irannese digter. Die meeste Iraniërs, Afghane en Tadjikiërs besit sy versamelde werke en memoriseer sy gedigte om hulle as spreekwoorde en gesegdes te gebruik.

Hafez se lewe en gedigte is baie kere ontleed, en daar is talle kommentare en interpretasies. Die digter het meer invloed op die Persiese literatuur sedert die 14de eeu uitgeoefen as enige ander skrywer.

Geliefdes, geloof en die ontmaskering van huigelary staan sentraal in sy ghazals of liriese gedigte. Hafez laat sy invloed steeds op die lewens van Iraniërs geld. So word dikwels lesings van sy werke (fāl-e hāfez, Persies: فال حافظ) gehou, sy gedigte as liedtekste in tradisionele Persiese musiek gebruik, of hulle dien as inspirasie vir visuele kuns en kalligrafie. Baie Iraniërs bring 'n besoek aan sy graf. Daar is bewerkings, imitasies en vertalings van Hafez se gedigte in die meeste belangrike tale.

Eksterne skakels

    Media

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van medisinale kruieMaatskaplike verantwoordelikheidBurgerregteTrevor ManuelJan van TonderRicus NelKunsmatige intelligensieHannes van WykKomplementêre kleureSkaapMelaatsheidOnse VaderRooikatNasionalismeJannie du ToitLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAardverwarmingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeslagsregister vanaf Adam tot JesusWaterDokterEekhoringAprilSamestellingSuid-Afrikaanse WeermagOvulasieNeologismeOnderwysWaar ruwe rotseHerfsPaasfeesGoogleSoogdierBonné de BodJode in Suid-AfrikaSpysverteringstelselPenisGriekse mitologieVolhoubare ontwikkelingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoue OorlogLiefdeLeah van NiekerkVerfRatelHartversakingVlag van Suid-AfrikaEpilepsieMagnetismeDigtheidKrugerwildtuinMiddelmisbruikGalblaasHamerkopNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPseudowetenskapLyfstraf in skoleHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBetonCounter-Strike (videospeletjie)OorstromingPretoriaAkademiaLys van veltoestandeAkroniemAfrikaanse taalleerMenslike seksuele gedragAnilingusSuid-Afrikaanse RugbyunieStereotipeMieliestronkBeurtkragSwart nasionalismeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySelfstandige naamwoordLuislange🡆 More