Habeas Corpus

Habeas corpus is 'n Latynse regsterm wat letterlik beteken, het jy die liggaam.

Dit is 'n baie ou beginsel van die Engelse gemenereg - ouer as die Magna Carta - en regstelsels wat daarop gebou is. Dit is geformaliseer deur die Britse parlement in 1697 deur die Habeas Corpus Act. Dié reg plaas 'n verpligting op die staat om (A) te kenne te gee wanneer 'n persoon aangehou word; en (B) die aangehoudene voor 'n hof te laat verskyn en aan te toon waarom dié persoon aangehou moet word.

Onlangse verwikkelinge in die teenterrorisme-wetgewing en administratiewe praktyke van lande soos die VSA het volgens vele regskenners die reg Habeas Corpus sterk ingeperk.

Tags:

Magna Carta

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlgriepWortelKankerChristendomSuid-Afrikaanse RugbyunieFilosofieProvinsies van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysBeeldspraakKoos KombuisMIVAborsie in Suid-AfrikaJoseph LynchKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDesmond TutuSebraHamerkopLys van Suid-Afrikaanse skrywersKoos du PlessisPretoriaKernkragYstertydperkLandbouMynbouUniegebouNarsistiese persoonlikheidsteuringKnieSeksismePapegaaieKasteel die Goeie HoopAnrich HerbstBloemfonteinAnglo-BoereoorlogPlantStereotipeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJodeOrale seksKongo-krisisFisioterapieTweede WêreldoorlogKoekie (rekenaarwetenskap)Gianna MichaelsAllan BoesakLewerJagluiperdChloorGqeberhaEnsiklopedieBalletMenseregtedagVlag van Suid-AfrikaVerkoueSharpeville-slagtingKatoenNagapieGroepsgebiedewetSirkusStikstofMagda van BiljonTweede Nuwe JaarIsraelKindersiektesSokkerJohannesburgGeskiedenis van Suid-AfrikaKlavierSeksuele penetrasieLandbou in Suid-AfrikaRuslandAfkortingKlem-in-die-kaakDikdermKinderregteWilna SnymanOseaanbesoedeling🡆 More