Haaisuier

Die Haaisuier (Echeneis naucrates) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Die vis is lenig met swart en wit strepe wat van die bek tot by die stert loop. Dit het 'n ronde suier aan die bokant van sy kop waarmee die vis aan haaie of mantas kan vassuig. Sodoende benut die vis 'n 'saamrygeleentheid'. Die verhouding word simbiose genoem. Dit kan tot 1m lank word en weeg dan 3.4 kg. Hulle word soms 'n platkop of suigvis genoem en in Engels staan die vis bekend as die Shark remora.

Haaisuier
Haaisuier
Tekening van FishBase deur Robbie N. Cada.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Echeneis
Spesie:
E. naucrates
Binomiale naam
Echeneis naucrates
(Linnaeus, 1758)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadDomkragMenseregteIdioomMenstruasieMarsSeksualiteitReënspinnekopGeelhoutSosiale mediaNetbalVerlede tydKatoenJakkalsSeevlakstygingTuisbladGeografie van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeHoenderLys van visseIngenieursweseMusiekWhatsAppRasionale getalChemiese verbindingSimboolBreinvliesontstekingKarooStudievaardighedeDomineeSelfmoordWaterDroogteVratMieliestronkEuropaKonsonantJohannesburgLys van Nederlandse skildersEkonomiese sektorGroot TrekSpreeuMantisYstertydperkPornografieMadison IvyNiersteenSuid-Afrikaanse GrensoorlogDoelwitTradisionele literatuurLoftus MaraisAarde se atmosfeerBestuiwingDrakensbergeMasturbasieSeksuele opwekkingAfrikaanse TaalmonumentVoëlMona LisaAntisemitismeMane van GalileiEugenetikaRomanBeleggingMisdaadromanByvoeglike naamwoordSoortnaamKaliumFilosofieCristiano RonaldoHannes van WykKindersiektesGetal🡆 More