Vliegdekskip Hms Queen Elizabeth

Die HMS Queen Elizabeth is 'n vliegdekskip en slegs die tweede skip wat dié naam dra in die Britse Vloot naas die HMS Queen Elizabeth-slagskip.

Die HMS Queen Elizabeth is in Rosyth gebou en is op 7 Desember 2017 in diens gestel.

HMS Queen Elizabeth (vliegdekskip)
Vliegdekskip Hms Queen Elizabeth
HMS Queen Elizabeth
Naam HMS Queen Elizabeth, Februarie 2018
Klas en tipe Queen Elizabeth-klas vliegdekskip
Bouers Aircraft Carrier Alliance by Rosyth skeepswerf Verenigde Koninkryk
Gebruik deur Britse Vloot
Koste £3 miljard
Datum neergelê 7 Julie 2009
Te water lating 17 Julie 2014
In diens gestel 7 Desember 2017
Lot In aktiewe diens
Tuishawe Vlootbasis Portsmouth
Verplasing 65 000 ton
Lengte 280 m
Wydte 39 m (waterlyn), 73 m (algeheel)
Diepgang 11 m
Spoed 32 kn (59 km/h)
Bemanning 679 (skip) + 250 (troepe)

Dit is die grootste oorlogskip wat ooit vir die Verenigde Koninkryk se Royal Navy gebou is, en is in staat om tot veertig vliegtuie te dra. Die skip is op 4 Julie 2014 deur koningin Elizabeth II gedoop. Op 26 Junie 2017 is met seeproewe begin en die skip was teen die einde van 2017 vol-operasioneel .

Die eerste bevelvoerder is kommandeur Jerry Kyd, die voormalige kaptein van HMS Ark Royal en HMS Illustrious.

Verwysings

  • Popular Mechanics September 2014. ISSN 1682-5136

Eksterne skakels

3°26′56.64″W / 56.0251639°N 3.4490667°W / 56.0251639; -3.4490667

Tags:

Britse VlootHMS Queen Elizabeth (slagskip)Vliegdekskip

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddeloorontstekingKitsbankBesproeiingNadine BlomNetbalVerassingRenteMelktertEllipstekenVoedselverwerkingWoudLanseria-lughaweSeksualiteitEkonomiese sektorKhoisanNasiebouTheuns JordaanLys van nedersettings in Suid-AfrikaRivierKrokodilVingerseksOos-KaapIslamSendelingposisiePandora (mitologie)Nathaniel RothschildKonflik (proses)HartseerHipertensieEkosisteemekologieVerkragtingNamibiese dollarRookgewoonteSelMosesKoorsPretoriaAmor VittoneTrappe van vergelykingSeksuele identiteitWiki CommonsAkteurKonsonantAsiëSeksuele penetrasieMark (ekonomie)SpanbandbrugSeksueel oordraagbare infeksieRoofdierBlaarWiskundeJan BloukaasNelspruitIrma SternRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Bipolêre gemoedsteuringPlastiekNiersteenSoortnaamAfrikaanse taalleerSkedelBotswanaGerrie PretoriusGroepsdrukHoofletterStrykysterAalwynXenofobieSonneblomNoord-AmerikaBemarkingMenstruasieDemi Lee MooreWoordPneumatikaKwashiorkorSuid-Afrikaanse Reserwebank🡆 More