Hms Ajax

Die HMS Ajax was 'n ligte kruiser van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Hy en sy susterskip Achilles was beide betrokke by die Slag van die Rio de la Plata waar die Admiral Graf Spee gekelder is.

Hms Ajax
Die HMS Ajax.
Hms Ajax
Die HMS Achilles, soos gesien vanaf die HMS Ajax tydens die seeslag van die Rio de la Plata.

Tegniese besonderhede

Hy het 7 259 ton water verplaas en was aangedryf deur vier turbines wat gesamentlik 72 000 dryfasperdekrag gelewer en 'n topspoed van 32,5 knope verseker het. Hy was toegerus met agt 6-duim kanonne, agt 4-duim lugafweerkanonne en agt 21-duim torpedobuise.

'n Kenmerk van die skip en Achilles was dat hulle slegs een skoorsteen gehad het; die gevolg van 'n verbeterde ontwerp met betrekking tot die stoomketels.

Bron

Tags:

Admiral Graf SpeeBritse VlootKruiserSlag van die Rio de la PlataTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InflasieHartversakingGevolge van aardverwarming op oseaneDroogteAkademiaVrymesselaryWithaaiVerkoueVioolDemokratiese Republiek die KongoMIV/vigs in Suid-AfrikaMieliestronkWinnie Madikizela-MandelaStikstofWisselkoersSelfstandige naamwoordMateriaalNazi-DuitslandMark (ekonomie)Distrik SesLetterkundeWitbloedselThe CranberriesDiskriminasieLetterlike en figuurlike taalgebruikVaginaSeksuele penetrasiePersoonlike voornaamwoordTydsoneVryheidsdagWillie JoubertWaterkringloopWapen van Suid-AfrikaVrouNetbalLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van visseMenstruasieMaroela MediaEngelsOligopolieHondVersoeningsdagSelfkonsepMiddeloorontstekingDruiweFilosofieRosa ParksKoue OorlogNatuurlike hulpbronKonjunktivitisHerpes simplexGeweldAbstraksie (rekenaarwetenskap)Suid-Afrikaanse randMetaalSinoniemFotosinteseEugenetikaBoelieryEkonomiese sektorBek-en-klouseerRooibokVulvaSuid-Afrika-WetAnale seksWerkwoordGeboorteGianna MichaelsGenadedoodAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaälYstertydperkErektiele disfunksieSpringbokke🡆 More