H1N1

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Die Influensa A virus subtipe H1N1, is 'n subtipe van die influensavirus A en is die algemeenste oorsaak van griep in mense. Sommige geslagslyne van H1N1 is endemies by mense, insluitende die lyne wat verantwoordelik was vir die griepepidemie van 1918 wat verantwoordelik was vir die dood van 50–100 miljoen mense wêreldwyd. Minder aansteeklike H1N1-lyne bestaan steeds vandag in die natuur en is 'n groot oorsaak van die jaarlikse seisoenale griepuitbrake. H1N1-variante was verantwoordelik vir bykans die helfte van alle griepgevalle in 2006. Ander variante van H1N1 is endemies in varke en voëls.

H1N1
H1N1
'n Gekleurde transmissie elektronmikrograaf van die Influensa A virus subtipe H1N1
Virusklassifikasie
Group:
Group V ((−)ssRNA)
Familie:
Orthomyxoviridae
H1N1
Verspreiding van die H1N1-uitbreek in 2009.

   Bevestigde sterftegevalle

   Bevestigde siektegevalle

   Onbevestigde siektegevalle

In Maart en April 2009 is verskeie infeksies deur 'n nuwe variant van H1N1 in laboratoria bevestig en 'n aantal sterftes is daardeur veroorsaak.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontMisdaadromanPornografieSharpeville-slagtingSonpaneelDermpoliepApartheidVraag en aanbodMaroela MediaEerste WêreldoorlogNasionalismeBywoordHolocaustHigiëneLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaElandréJaarWiki CommonsGroepsdrukTrappe van vergelykingProstaatkankerWisselkoersSeksuele opwekkingMaagsweerBeesMaatskaplike verantwoordelikheidKoolhidraatLidwoordAnti-inflammatoriese middelWater (molekuul)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaLeeuKaaps-Hollandse stylMiljardRenaissanceAkuutSwart nasionalismeDansLys van Afrikaanse rolprenteReënspinnekopNoag se arkMenslike skeletMIVSteenkoolMaanSonkragWorcesterTydWaatlemoenAlkoholismeSteve BikoWieg van die MensdomHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSoogdierGeboorteInternetBipolêre gemoedsteuringVarkgriepVoorvoegselNederlandIronieSelfkonsepBreinkaartCovid-19-pandemieOlifantAtoomHoofstadVioolGordelroosAfrikaSuiwelprodukHondBeaufortskaalLongStilleweEkotoerisme🡆 More