Helikopterboom

Die Helikopterboom (Gyrocarpus americanus) is 'n middelgroot tot groot, bladwisselende boom wat voorkom op dolomiet in die noorde van Namibië.

In die Zambezivallei en Limpopovallei groei die boom in warm, droë, laagliggende bosveld. Die stam is gewoonlik regop en die bas is glad en grys tot wit van kleur. Die volksnaam is afgelei van twee vlerke aan die vrug wat soos die skroef van 'n helikopter in die rondte draai wanneer die vrug val.

Helikopterboom
Helikopterboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Magnoliids
Orde:
Laurales
Familie:
Genus:
Spesie:
G. americanus
Binomiale naam
Gyrocarpus americanus
Jacq.
Sinonieme
  • Gyrocarpus jacquini Gardner 1791
  • Gyrocarpus asiaticus Willd. 1805

Fotogalery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StadBeesvleisErfenisdag (Suid-Afrika)Griekwa-AfrikaansOu Apostoliese KerkSomerSeksueel oordraagbare infeksieOlimpiese SpeleTylaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRumatiekKankerViëtnamDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOos-KaapBloemfonteinGewone breukeBreinvliesontstekingGordelroosSosiale mediaSimboolVoegwoordLys van nedersettings in Suid-AfrikaRieldansGesondheidHernubare energieHaelGregoriaanse kalenderSowjetunieVulvaNatuurrampFacebookWikipediaHeupOlifantWêreld- Ekonomiese Forum7de LaanMaatskappyLien se lankstaanskoeneAgtergrond (narratief)LNoord-KaapRooibokAborsie in Suid-AfrikaLarry PageVryheid van spraakMonopolieSoogdierRudi ClaaseKlem-in-die-kaakBevolkingsafnameImpakte van toerismeThabo MbekiStaalDuitsSelfstandige naamwoordWatersuiweringEmfiseemVoortrekkersKweekhuiseffekNG gemeente JansenvilleWaterbesparing in Suid-AfrikaNazi-DuitslandMassaKriekRobbeneilandHandbalReg tot ‘n gesonde omgewingInfeksieKuberkrakerNieuwoudtvillePlae van EgipteRacheltjie de BeerKimberleyMiteSwart nasionalismeDiepaartrombose🡆 More