Gymnosporia Oxycarpa: Plantspesie

Die grootvrugpendoring (Gymnosporia oxycarpa) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia.

Die spesie is inheems aan Limpopo en Zimbabwe. Dit kom in die noorde van die Krugerwildtuin en die suide van Zimbabwe voor.

Grootvrugpendoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Celastrales
Familie: Celastraceae
Genus: Gymnosporia
Spesie:
G. oxycarpa
Binomiale naam
Gymnosporia oxycarpa
(N.Robson) Jordaan, (2002)
Sinonieme
  • Maytenus oxycarpa N.Robson

Die boom se FSA-nommer is 401.9

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepWebwerfManie LibbokNederlandTeam Fortress 2TegnologieAppelWinterVaginaMeningsverskil oor aardverwarmingWaterstofVleilandWaterpokkiesAfleiding (taalkunde)KoorsPlaattektoniekLys van Afrikaanse rolprenteCorioliskragMark (ekonomie)Lys van Griekse mitologiese figureWater (molekuul)InsekNarsismePenisKEkotoerismeKweekhuisgasJaco JacobsVulvaAngssteuringLys van Afrikaanse digtersRekenaarRivierGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOu Apostoliese KerkAborsie in Suid-AfrikaVerkoueLewerNG gemeente JansenvilleKlimaatKarooSuikersiekteDuitsToekoms van die AardeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHartSuid-Afrikaanse GrensoorlogSeksuele opwekkingNagmaalCovid-19-pandemieAfro-AmerikanersPlantKolonialismeKaapse florarykLeesVergelykings (taalkunde)RieldansOos-KaapBeesMensGeldPeter SnydersMagneetLys van visseLiewe HeksieItaliëMIVLandbouWeervoorspellingVingerseksVierkantswortelByBTWRooikat🡆 More