Gydopas

Die Gydopas is 'n bergpas tussen Hugosberg en Gydoberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Dit is 5 km noord van Prince Alfred Hamlet op die R303-streeksroete. Die pas is 6.5 km lank met 27 kronkels en haarnaalddraaie teen die Gydoberg uit en is in 1848 deur Andrew Geddes Bain gebou. Ná die Tweede Wêreldoorlog is die pas herbou en geteer.

Die pas verbind die Warm Bokkeveld met die Koue Bokkeveld. Die pas se hoogste punt is 1042 m bo seevlak en dit het 'n maksimum steilte van 1:15.

Sien ook

Verwysings

19°19′50.8″O / 33.233917°S 19.330778°O / -33.233917; 19.330778

Tags:

Andrew Geddes BainBergpasGydobergPrince Alfred HamletR303 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipotesePoesBeeldspraakLabia (geslagsdele)SeksWiskundige terminologieBreinPizzaBruin menseOu Apostoliese KerkChemiese verbindingMangelontstekingImpakte van toerismeBiodiversiteitBeesNazi-DuitslandLys van musiekinstrumenteKolorektale kankerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsStokely CarmichaelRelatiwiteitsteorieDubbelpuntLenteDriehoekLeeuCarike KeuzenkampLandbouMassaAssonansieMIVTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Klem-in-die-kaakLys van Afrikaanse televisiereekseGautengKarooKaliumGemeenskapGenadedoodLeonardo da VinciHulpwerkwoordDikdermKunsTermiese geleidingsvermoëLiewe HeksieGordelroosKonsentrasiekampSonkragFrederik Willem de KlerkPerdTydsoneReg tot ‘n gesonde omgewingSharpeville-slagtingGeldRenteFinansiële staatDemi Lee MoorePornografiese subgenresMetaalKitaarSendelingposisieLys van Griekse mitologiese figureSublimasieKatNasiebouMisdaadDansImmunologieWinterNederlandsKonjunktivitisDesimale breukeSteenkoolEnkelvoudige sinGriekwa-AfrikaansNelson Mandela🡆 More