Guy De Maupassant

Guy de Maupassant

Franse skrywer, joernalis en reisskrywer


Gebore
5 Augustus 1850
in die Kasteel van Miromesnil, Normandië
Frankryk


Oorlede
6 Julie 1893
in Passy, Parys
Frankryk


Literêre stroming
Naturalisme, realisme


Bekende werke

Guy De Maupassant

Boule de Suif (1880)
Bel-Ami (1885)


Handtekening

Guy De Maupassant

Henry René Albert Guy de Maupassant ([gidəmopɑˈsã], (* 5 Augustus 1850 in die Kasteel van Miromesnil in Tourville-sur-Arques, Normandië; † 6 Julie 1893 in Passy, Parys) was 'n Franse skrywer en joernalis. Naas Stendhal, Balzac, Flaubert en Zola word hy as een van die mees vooraanstaande skrywers in 19de eeuse Frankryk beskou.

Maupassant, 'n verteenwoordiger van die naturalistiese en realistiese strominge binne die literatuur, word veral onthou vir sy meesterlike kortverhale en die manier waarop hy die lot van sy romankarakters en die sosio-maatskaplike uitdagings, waarmee hulle te kampe het, uitbeeld – dikwels met 'n pessimistiese en gedesillusioneerde blik. Baie van dié verhale speel af gedurende die Frans-Pruisiese Oorlog tussen 1870 en 1871 en behandel die sinloosheid van oorlog en die lot van burgerlikes wie se lewens deur die oorlogswoelinge en hul persoonlike ervarings dramaties verander. Maupassant se literêre nalatenskap sluit sowat driehonderd kortverhale, ses romans, drie reisboeke en een gedigbundel in. Maar dit is Boule de Suif ("Vetbolletjie", 1880), die eerste verhaal wat gepubliseer is, waarna dikwels as sy meesterwerk verwys word.

Enkele verhale van Maupassant asook sy Pierrot is deur Gerrit Dekker in Afrikaans vertaal.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SigaretGemengde ekonomieEuropese Suidelike SterrewagEreksieWortelkanaalInstagramGesinsdagWeer (meteorologie)Trigeminale neuralgieGoeie VrydagVoorsetselErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Angina pectorisWikipediaDissipel vir wie Jesus baie lief wasTandbederfBreinAsmaA.J. ApplegateVrymesselarySlag van BloedrivierDeon MeyerOorlog in Soedan (sedert 2023)Suid-Afrikaanse WeermagErnst Otto FischerNarsismeAfrikaanse woordelys en spelreëlsLys van Afrikaanse skrywersWet op NaturellengrondGoogle MapsBoet TroskieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989SkaapN.P. van Wyk LouwParysTegnologieLongontstekingSixtynse kapelLSeekoeiErektiele disfunksieKwaZulu-NatalBakterieMasturbasieTurksvyWes-AfrikaAntieke EgipteHolocaustSemenBreingewasMuggieKuberkrakerVolhoubaarheidOnderhandelinge om apartheid te beëindigLikkewaanSonsverduisteringKanadese nasionale krieketspanKlitorisPersentasieSteenkoolAsiëDeelstate van die Verenigde State van AmerikaPornografiese akteurJo BlackMiddelmisbruik🡆 More