Guppie

Die Guppie (Poecilia reticulata) is 'n varswater vis.

Dit is een van die mees gewilde akwarium visspesies ter wêreld. Die vis kom natuurlik voor in noord-oos Suid-Amerika en die Karibiese Eilande. In Suider-Afrika kom die vis voor in KwaZulu-Natal, die Kuruman Oog en die Otjikotomeer in Namibië. Die vis staan ook bekend as die Miljoenvis. In Engels staan die vis bekend as die Guppy.

Guppie
Guppie
Volgroeide vroulike en manlike individue.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Poecilia
Spesie:
P. reticulata
Binomiale naam
Poecilia reticulata
Peters, 1859
Sinonieme

Acanthocephalus guppii
A. reticulatus
Girardinus guppii
G. petersi
G. poeciloides
G. reticulatus
Haridichthys reticulatus
Heterandria guppyi
Lebistes poecilioides
L. reticulatus
Poecilia poeciloides
Poecilioides reticulatus

Voorkoms

Die wyfie (60 mm) is groter as die mannetjie (30 mm) en die lyf is dieper en ronder as die mannetjie. By die wyfie is die stertvin ook bolrond. Die mannetjie is skraler met goed ontwikkelde gonopodium. Die mannetjie se kleur wissel aansienlik het gewoonlik kombinasies van helder rooi, blou, turkoois en geel. Swart kolle en strepe kan ook voorkom. Die wyfie het 'n swart kol bokant die anus.

Habitat

Die guppy is 'n lid van die familie Poeciliidae. Soos al die ander lede van die familie word hulle lewendig gebore (die eiers broei uit binne die wyfie); dus Ovovivipaar. Hulle is ook bekend as vinnige broeiers. Die draagtydperk is 22 tot 26 dae. Die vis kan leef in vars- en brakwater. Hulle verkies egter warmer water, 23 - 24 °C en benodig water met baie plantegroei in vir oorleweing. Die vis vreet muskiet larwes en klein wurms.

Trivia

Robert John Lechmere Guppy het guppies vir die eerste keer in Trinidad in 1866 ontdek. Die vissie is die eerste keer in 1912 in Gauteng en KwaZulu-Natal losgelaat as natuurlike plaagbeheer teen muskiete. Die vis is ook moedswillig losgelaat deur akwarium eienaars.

Sien ook

Eksterne skakel

Tags:

Guppie VoorkomsGuppie HabitatGuppie TriviaGuppie Sien ookGuppie Eksterne skakelGuppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AtletiekNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWeerfrontLys van Nederlandse skildersKarakteriseringAnti-inflammatoriese middelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVingerseksLuiperdIronieChristendomSkaapKalenderProstaatkankerWaterbesparing in Suid-AfrikaAngssteuringMigrasie van voëlsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingOrthopteraLNazi-DuitslandSeksWikiquoteSoogdierWerkwoordTamatieVerbondsarkKoue OorlogEmosieGipsKinderregteGrondwetMangelKimberleyKommunikasieEuropaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLongWiskundeNaaldekokerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTermiese geleidingsvermoëGrondsoorteDermpoliepKlimaatKriekGeloftedagDuitslandMoslemWet op NaturellengrondTegnologieSportWaterstofVrymesselaryUnited Democratic FrontJudaïsmeDistillasieKitaar1990Wikimedia-stigtingGeestesteuringJeugdagNelson MandelaVolstruisRefentse MorakeSonkragVoorvoegselAarverkalkingJohannes MeintjesCovid-19-pandemieKaapstadElandréRina HugoPinkster🡆 More