Gunningjanfrederik

Die Gunningjanfrederik (Sheppardia gunningi) is 'n klein voël wat voorkom in die ooste van Afrika van Kenia tot Mosambiek, en is vernoem na J.

W. B. Gunning.

Gunningjanfrederik
Gunningjanfrederik
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Sheppardia
Spesie:
S. gunningi
Binomiale naam
Sheppardia gunningi
Haagner, 1909

Die spesie is 'n woudbewonener en insekvreter verwant aan die klein vlieëvangers algemeen bekend as spekvreters; en soos hierdie was die spesie voorheen saam met lysters (Turdidae) geplaas.

Die Gunningjanfrederik word geaffekteer deur habitatverlies. Aangesien dit meer algemeen voorkom as voorheen geglo, is die spesie se status van Kwesbaar na Naby bedreig verlaag in die 2007 Rooi Lys van Bedreigde Spesies.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTelwoordBalletErns GrundlingVerkleurmannetjieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWolkNasionalismeAppendiksMaanKernkragNarsistiese persoonlikheidsteuringPolisieGeldKarlien van JaarsveldUitwerking van klimaatsveranderingMusiekteaterNiemetaalNag van die lang messeTsoenamiRandall WicombBrongitisJazzAardeLys van landeSarel Jacob PretoriusLikkewaanGoogle TranslateSaldanhaPoesVarkgriepWêreld- Ekonomiese ForumPerdTandbederfEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRookgewoonteAngina pectorisFiksieAkademiaDolfynWieg van die MensdomViëtnamLys van slangeToekoms van die AardeDuitslandRooibokAkroniemNaboomGeslagKonsentrasiekampDoopAtlantiese OseaanLys van musiekinstrumenteHomoniemHeelgetalDesmond TutuPornografiese akteurXenofobieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePampoentjiesHennie MaasAgtervoegselSiya KolisiTekstielRenaissanceSteve BikoWatersuiweringBoer Soek 'n VrouNierKoorsblaarStikstofJo BlackViëtnamoorlogIngrid JonkerIronieSikloonGriekse mitologie🡆 More