Gujarat

Gujarat (Gujarati: ગુજરાત, Gujarāt, , luister (hulp·inligting); Hindi: गुजरात) is 'n groot deelstaat in die weste van Indië.

Die hoofstad is Gandhinagar en die grootste stad Ahmedabad. Van die ander groot stede is Rajkot, Surat en Vadodara. Die bevolking praat Gujarati en bestaan veral uit Gujarati's. Deur die suide van die deelstaat vloei die Narmada, een van die groot riviere in Indië.

Gujarat

ગુજરાત (Gujarati)
गुजरात (Hindi)
Besienswaardighede in Gujarat
Besienswaardighede in Gujarat
Amptelike seël van Gujarat
Seël
Leuse(s): 
Jai Jai Garavi Gujarat
(Gujarati vir: "Oorwinning aan die trotse Gujarat")
Ligging van Gujarat in Indië
Ligging van Gujarat in Indië
Koördinate: 23°13′0″N 72°41′0″O / 23.21667°N 72.68333°O / 23.21667; 72.68333 72°41′0″O / 23.21667°N 72.68333°O / 23.21667; 72.68333
LandVlag van Indië Indië
HoofstadGandhinagar
Grootste stadAhmedabad
Gestig op1 Mei 1960
Regering
 • TipeRegering van Gujarat
 • GoewerneurAcharya Devvrat
 • HoofministerVijay Rupani (BJP)
Oppervlak
 • Totaal196 024 km2 (75 685 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal60 439 692
 • Digtheid308/km2 (800/vk. myl)
 • Rang
10de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taleGujarati
Hindi (sekondêre ampstaal)
Webwerfwww.gujaratindia.com

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

AhmedabadFederale staatsvorm van IndiëGujarat.oggGujaratiGujarati'sHindiHoofstadIndiëLêer:Gujarat.oggNarmadaRajkotSuratVadodaraWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PriemfaktorWêreldwye webSekondêre sektor van die ekonomieAarverkalkingLeestekenMielieRasionale getalByvoeglike naamwoordDansArmoedeRugbyKrokodilRekenaarHerpes simplexWoordeboek van die Afrikaanse TaalWoordsoortHeks van HexrivierLetterlike en figuurlike taalgebruikWitbloedselBelastingJohannesburgMediese diagnoseTuberkuloseSeksualiteitGrondwetGewasboerdery in Suid-AfrikaDomkragWikimedia-stigtingLetterkundeSelakantDrakensbergeAnglisismeBorskankerWetenskapVerkleurmannetjieLiefdeSaartjie BaartmanInfeksieGetalAkademiaIntensiewe vormRacheltjie de BeerDemokratiese Republiek die KongoBruin menseFamilie (verwantskap)LugbesoedelingWiskundige terminologieHeuningbyTerracottaleërWet op Bantoe-onderwysSwartbewussynsbewegingGeldSydneyMartin Luther King jr.LeierOranjerivierGroepsdrukSteve BikoPornografieTelwoordInsekFacebookGautengVerlede tydJeugdagAnale seksRumatiekBek-en-klouseerSublimasieAnilingusRekeningkundeErfenisdag (Suid-Afrika)Bipolêre gemoedsteuringBeaufortskaalEngelsCholeraNoag se ark🡆 More