Guido Cavalcanti: Italiaanse digter (1258-1300)

Guido Cavalcanti (1255 - 1300) was 'n Italiaanse digter en 'n vriend van, en rolmodel vir, Dante Alighieri.

Hy is in Florence gebore as die seun van Cavalante de Cavalcanti. In Junie van 1300 was daar 'n burgeroorlog in Florence, en Guido is verban na Sarzana. In Augustus 1300 het hy teruggekeer na Florence, waar hy aan koors beswyk het.

Guido Cavalcanti
Guido Cavalcanti: Italiaanse digter (1258-1300)
Gebore1255
Sterf1300
naby Florence, Italië
NasionaliteitItaliaans
Beroepdigter
Bekend virDonna mi prega
EggenootBeatrice
Ouer(s)Cavalcante de Cavalcanti (vader)
Guido Cavalcanti: Italiaanse digter (1258-1300)
Rime di Guido Cavalcanti, 1813

Nalatenskap

Cavalcanti word beskou as een van die beste Italiaanse digters, en is bekend as Dante se rolmodel.

Tags:

12551300BurgeroorlogDante AlighieriFlorence

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsKarakteriseringJodeTussenwerpselHartversakingByvoeglike naamwoordMadison IvyZack du PlessisNkosi Sikelel' iAfrikaRobbeneilandEkonomiese sektorBloedvergiftigingNaboomAnale kankerKoue OorlogAustraliëIvan ZimmermannInstagramInsekLeeuSoweto-opstandMynbouAngssteuringBesoedelingSeeTegnologieFisioterapieDirekte en Indirekte redeISO 3166-2Kobus LombardJan de WetDiarreeSwartbewussynsbewegingMagnesiumNemunasLys van medisinale kruieSywurmTandbederfTradisionele literatuurTaylor SwiftRuan PienaarHeuningbySuid-AfrikaFrankrykWoordsoortHannes van WykGeografie van Suid-AfrikaPornhubPlantVoornaamwoordKoolstofJansenvilleOorlogHartMiddelmisbruikMateriaalEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPubiese hareWiki CommonsOopbroninhoudSuiwelprodukPsigopatieBrugBeroerteRekenaarKwaggaAppendiksVoortrekkermonumentTasché BurgerLys van musiekinstrumenteErdwurmBywoordSophie SchollSwitserlandPoesIntensiewe vormNamakwalandNiersteenSoogdier🡆 More