Kleinvalsmopanie

Die kleinvalsmopanie (Guibourtia conjugata) is 'n immergroen boom wat in die suide van Mosambiek, Pafuri/Punda Maria in die Krugerwildtuin en ook in die Hwange-gebied van Zimbabwe voorkom.

Dit is inheems aan Suid-Afrika, Zimbabwe, Mosambiek en Zambië.

Kleinvalsmopanie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
G. × conjugata
Binomiale naam
Guibourtia × conjugata
(B.)

Dit is 'n bladwisselende struik of boom wat 18 m hoog kan word. Die hout word veral vir heiningpaaltjies gebruik, maar dit is ook geskik vir vloere of meubels. Die kernhout is donkerbruin en steek af teen die spinthout wat liggeel is. Die hout is swaar en hard: die digtheid is 950–1100 kg/m³. Die semifosiele hars word as inhambane-kopal verkoop en in vernis gebruik.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaKarooNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogLys van kinderspeletjiesHemelvaartKwaZulu-NatalItaliëTelevisieKoue OorlogYouTubeMonopolyGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondBeroerteMenseregtedagSkoenlapperErektiele disfunksieReënSkarlakenkoorsAngina pectorisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIngenieurswesePornhubFinale OplossingReënvalbepalingEienaamNG gemeente JansenvilleOranjerivierHorlosieAboriginesHeuningViëtnamoorlogKrieketJudaïsmeSelfieOseaanLys van Suid-Afrikaanse digtersRassismeAarverkalkingUniegebouWiki CommonsAardbewingEmfiseemSuid-Afrikaanse randBewaringstatusRenosterDuitse maselsDemografie van Suid-AfrikaFotosinteseOrale seksCarike KeuzenkampMieliestronkAtoomPussy RiotLys van Afrikaanse skrywersAdolf HitlerVeeartsArmoedeverligtingBreinKunsAfrikaanse taalleerSamespanningElandréMaroela MediaMobutu Sese SekoHolocaustMassaDistillasieTekstielKankerNatuurbewaringKongo-krisisSpysverteringstelselSeksuele penetrasieWikimedia-stigtingErfenis23 AprilKameelperd🡆 More