Grysvetsak

Die Grysvetsak (Kyphosus bigibbus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee, Oman en van Maputo tot by Valsbaai voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Grey chub.

Grysvetsak (Kyphosus bigibbus)
Grysvetsak
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Kyphosinae
Genus:
Kyphosus

(Lacépède, 1801)
Spesie:
K. bigibbus
Binomiale naam
Kyphosus bigibbus
(Lacépède, 1801)
Sinonieme
  • Dorsuarius nigrescens (Lacépède, 1803)
  • Kyphosus biggibus (Lacépède, 1801)
  • Kyphosus fuscus (Lacépède, 1803)
  • Pimelepterus fallax (Klunzinger, 1884)
  • Pimelepterus fuscus (Lacépède, 1803)
  • Pimelopterus fuscus (Lacépède, 1803)
  • Xyster fuscus (Lacépède, 1803)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwergrys, die skubbe se rante is bruin wat horisontale lyne op die liggaam vorm. Die operkulum se rant is donkerbruin terwyl daar twee bruin skuins strepe afwaarts loop van die mond tot by die pektorale vinne. Die vis word 75 cm lank en 10 kg swaar.

Habitat

Die vis kom in vlak koraal- en rotsriwwe voor. Hulle is grootliks herbivore, partykeer vreet hulle alge saam in groot groepe. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Grysvetsak VoorkomsGrysvetsak HabitatGrysvetsak Sien ookGrysvetsak BronGrysvetsak VerwysingsGrysvetsak Eksterne skakelGrysvetsak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SavanneStam (taalkunde)Die Stem van Suid-AfrikaBrandmondsindroomAnale seksMenslike seksuele gedragEjakulasieDemi Lee MooreAnrich HerbstOnse VaderKaartGeprosesseerde kosHomoseksualiteitVersamelnaamMarie PentzGeslag2024KommunismeSwartrenosterRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ArendLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRugbyGroepsdrukPampoentjiesKolorektale kankerHeidelberg, GautengJodiumNic de JagerDermpoliepLys van hoofstedeAfrikaanse WikipediaAnilingusVakwerkboogbrugOnderwysGerrie PretoriusLys van visseVoedselkettingVenusSaharaNuwe TestamentDie BylTydbestuurLongNierversakingGeskiedenis (vakgebied)HoofletterKorrupsieAnglo-BoereoorlogPriemfaktorBrongitisWildehondProstaatkankerNoord-KaapGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWerkSamestellende afleidingNG gemeente BloemfonteinInligtingInkomstestaatSendelingLys van Afrikaanse rolprenteHindoeïsmePlesierbootProteïenKrieketUitstelWoordvormingWaterbesparing in Suid-AfrikaSkynwerklikheidGeografiese inligtingstelselKabelstutbrugStadTopografieOngewerweldes🡆 More