Die Grysrugstormswael (Garrodia nereis) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika.
Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 26 - 34 g met 'n vlerkspan van 36 - 40 sentimeter. Daar broei 50,000 pare in die subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Grey-backed storm-petrel. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken.
Grysrugstormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Garrodia Forbes, 1881 |
Spesie: | G. nereis |
Binomiale naam | |
Garrodia nereis (Gould, 1841) | |
Sinonieme | |
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Grysrugstormswael, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.