Grysrugkwêkwêvoël

Die grysrugkwêkwêvoël (Camaroptera brevicaudata) is 'n klein voëltjie in die Cisticolidae familie.

Die voël kom in Afrika suid van die Sahara voor. Onlangse studies dui daarop hierdie spesie en die groenrugkwêkwêvoël moontlik dieselfde spesie is.

Grysrugkwêkwêvoël
Grysrugkwêkwêvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Camaroptera
Spesie:
C. brevicaudata
Binomiale naam
Camaroptera brevicaudata
(Cretzschmar, 1830)

Hierdie skugter voëltjie word tipies laag in digte dekking gevind. Die grysrugkwêkwêvoël bind groot blare onder in 'n bos saam en bou 'n ​​grasnessie in die blare. Dit broei normaalweg op twee tot drie eiers.

Hierdie voël het 'n grys rugkant en 'n kort, grys skewe stert. Die vlerke is olyfkleurig en die onderkant witterige grys. Die geslagte lyk eenders, maar jong voëltjies is liggeel op die bors.

Soos die meeste sangers is die grysrugkwêkwêvoël insekvretend. Die voël se roep is 'n huil sheee....sheee en dit fluit 'n skerp twik twik twik twik twik.

Subspesies

  • Camaroptera brevicaudata brevicaudata
  • Camaroptera brevicaudata tincta
  • Camaroptera brevicaudata abessinica
  • Camaroptera brevicaudata insulata
  • Camaroptera brevicaudata erlangeri
  • Camaroptera brevicaudata aschani
  • Camaroptera brevicaudata griseigula
  • Camaroptera brevicaudata intercalata
  • Camaroptera brevicaudata sharpei
  • Camaroptera brevicaudata transitiva
  • Camaroptera brevicaudata beirensis

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Grysrugkwêkwêvoël SubspesiesGrysrugkwêkwêvoël Sien ookGrysrugkwêkwêvoël VerwysingsGrysrugkwêkwêvoël BronGrysrugkwêkwêvoël Eksterne skakelsGrysrugkwêkwêvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HibernasieHipoteseFisioterapieGasLys van medisinale kruieOutismeElzette MaarschalkMaatskappyRob HersovNetbalAnneli van RooyenKaapstadse waterkrisis 2015-2018Kaliforniese KanaaleilandeWieg van die MensdomHarry KerrBynierKarlien van JaarsveldNatuurlike hulpbronBoer Soek 'n VrouTandbederfChloorRenteJames AlexanderKommunismeOranjerivierPikkewynFluoorTydWindkragSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BreinvliesontstekingNagapieVerdampingVerkragtingNamakwalandMenslike seksuele gedragRatelNamibiëAppelRepubliek van Zoid AfrikaBelastingLys van musiekinstrumenteTafeltennisPornografieVoortrekkermonumentToestand van materieHerfsSpinnekopLys van slangeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SeekoeiNag van die lang messeTweede WêreldoorlogNiersteenGeestesteuringSelfieMaanDuitse maselsVryheidsdagMikro-ekonomieZack du PlessisOrale seksLiefdeWolkPomeloGrootste rampe in Suid-AfrikaWayback MachineWikiSteenkool in Suid-AfrikaViëtnamoorlogKaapstadSelfoonEngelsProstaatkankerBrein🡆 More