Grysappel

Die grysappel (Parinari curatellifolia) is 'n boom wat hoofsaaklik in Limpopo, Mpumalanga en die suide van die Krugerwildtuin voorkom.

Hierdie boom is groot, immergroen en spreidend. Die sampioenvormige blaarkroon verskaf skadu. Hulle groei meestal in sanderige grond in oop bosveldgebiede. Die hout word moeisaam bewerk omrede dit silikakristalle bevat, wat meebring dat die bome selde afgekap word. Die vrugte is gesog onder die plaaslike bevolking en word ongeveer 5 cm lank. Dit het geel vrugvlees en is 'n lekkerny as dit ryp is. Die vrugte kan tot stroop verwerk word, en daar word ook koeldrank of bier van gemaak. Soms gee die boom 'n onaangename reuk af; die oorsaak is egter onseker.

Grysappel
Grysappel
Grysappel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Parinari
Spesie:
P. curatellifolia
Binomiale naam
Parinari curatellifolia
Planch. ex Benth.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelsugBraaiBeesvleisKrokodilHoutPseudowetenskapAfleiding (taalkunde)TekstielGrootste rampe in Suid-AfrikaSeksKinderregteLys van nedersettings in Suid-AfrikaHibernasieAfkortingWaar ruwe rotseDokterAtoomEngelsVoorvoegselBrongitisSonnestelselRina HugoLianie MaySophie SchollSowjetunieVingerseksKunsSiya KolisiCSSEwenaarKarlien van JaarsveldSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWatersuiweringOseaanNetbalWikiArgitektuurParkinson se siekteGlobaliseringTaylor SwiftSatellietJo BlackSportJansenvilleSuid-Afrikaanse WeermagSuid-Afrikaanse RugbyunieNiersteenIdioomLys van medisinale kruieKoolstofBoer Soek 'n VrouMaagProstaatkankerDepressie (gemoedstoestand)SuikerbekkiesDramaCovid-19-pandemiePuberteitMaatskappyVulkaanKaliforniëSarel Jacob PretoriusOnomatopeeNierversakingNagapieTafelbergKaapstadse waterkrisis 2015-2018Nasionale VrouedagSelfstandige naamwoordGroepsgebiedewetFiksieMIVNederduitse Gereformeerde KerkPaarl Gimnasium🡆 More