Groot Vyf

Die Groot Vyf is 'n groep wildediere wat oorspronklik die mees gesogte was in Afrika vir wildjagters.

Vandag word die term steeds gebruik in toeristegidse wat Afrika se wildlewe bespreek. Vier uit vyf van hierdie diere is tans bedreig.

Die groep bestaan uit die leeu, olifant, buffel, luiperd en renoster. Hierdie diere is gekies omdat hulle besonder moeilik is om te jag, en nie vir hul grootte nie (die rede waarom die reuse seekoei, byvoorbeeld, nie op die lys is nie). Die Groot Vyf word dan ook beskou as die vyf gevaarlikste diere in Afrika.

Sien ook

Tags:

AfrikaDierJag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteIndiëTafelbergWitrenosterKameelperdPornografieNamibiese dollarPaddaSkoenlapperNederduitsch Hervormde KerkEerste VryheidsoorlogZoeloesWerwelkolomAborsieLugbesoedelingAarverkalkingOorstromingKommaAbstraksie (rekenaarwetenskap)GeldHomoniemSwartrenosterLetterkundeNederlandBergskilpadMosambiekGrasveldBegrotingAmfibieëHomoseksualiteitKlierNiersteenEerste WêreldoorlogRob HersovKapitalismeDespatchRiviersonderendXenofobie in Suid-AfrikaArmoedeGeskiedenis van AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMosambiekse spoegkobraNieu-SeelandSuidelike HalfrondLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHoenderModerniseringPadtekens in Suid-AfrikaAksynsbelastingMuishondMenslike skeletTuberkuloseGriepSelibaatKunselementeLughaweEgipteNelspruitPerdMIVDirekte en Indirekte redeSkilpadAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOntwikkeling van die menslike liggaamBloemfonteinTandbederfOmnivoorPlantDwelmmiddelQDiepaartromboseSuid-Afrikaanse PolisiediensNierKoorsKlankgreepKoolstofdioksied🡆 More