Groottandsaagvis

Die groottandsaagvis (Pristis microdon) is 'n vis wat voorkom in die tropiese waters van die wêreld.

Daar is min studies gedoen oor die spesies, maar dit word geklassifiseer as 'n kritiek bedreigde spesie. In Engels staan die vis bekend as die Largetooth sawfish.

Groottandsaagvis
Groottandsaagvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. microdon
Binomiale naam
Pristis microdon
Latham, 1794

Voorkoms

Groottandsaagvis 
Van onder gesien.

Die uitstaande kenmerk is die snoet met 17 - 22 tande wat soos 'n saag lyk. Die res van die lyf lyk soos dié van 'n haai. Die vis word tot 6.6 m lank - die saag ingesluit.

Habitat

Die vis verkies rivierbeddings, beskermde baaie aan die kus, riviere en mere om in te leef.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Groottandsaagvis VoorkomsGroottandsaagvis HabitatGroottandsaagvis Sien ookGroottandsaagvis BronGroottandsaagvis Eksterne skakelGroottandsaagvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkermonumentDieremishandelingRonelda KamferCalviniaRugbyBreingewasMaatskappyFranse RewolusieBrandmondsindroomSebraSiya KolisiLys van kinderspeletjiesVleilandEkotoerismeKoolstofdioksiedMcDonald'sOnderhoudKewerGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse digtersHannes van WykVoorvoegselVerantwoordelikheidCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKankerSuurstofDikdermEngelsWiki CommonsProstaatklierSamespanningDoelwitWeer (meteorologie)KlereCarles PuigdemontMobutu Sese SekoNasionalismeWetenskapAardbewingWatersuiweringHartversakingBeaufortskaalDuitse maselsTropiese sikloonDemokrasieIdioomGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLarry PageKunsKappie (skryfteken)Langste woordFaf de KlerkAgtervoegselAlkoholismePesachSeksposisieAfleiding (taalkunde)Cheslin KolbeViëtnamoorlogWikiquoteKoringThys die BosveldklongMiteJaco JacobsSpreeuMolekuulMeervoudFamilie (verwantskap)KlimaatveranderingSimon PetrusN.P. van Wyk LouwErns GrundlingDriedimensioneelDermpoliepBoelieryAspoestertjie🡆 More