Grootskedebek: Voëlspesie

Die grootskedebek (Chionis albus) – ook bekend as die Amerikaanse peddie – is 'n seldsame voël en swerwer wat Suid-Afrika gewoonlik van April tot Junie besoek.

Die voël broei in die Antarktiese Skiereiland. Die voël is 38 – 40 cm groot en weeg 500 – 780 gram. In Engels staan die voël as die Greater Sheathbill bekend.

Grootskedebek
Grootskedebek: Fotogalery, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. albus
Binomiale naam
Chionis albus
Gmelin, 1789
Sinonieme
  • Chionis alba Gmelin, 1789 Gmelin, 1789

Die voëls beroof pikkewyne van hul voedsel, soos kril en vis, en soms ook van hul eiers en kuikens. Verder vreet hulle aas, ontlasting (byvoorbeeld van olifantrobbe), lintwurms en ander ongewerwelde diere en, indien teenwoordig, selfs menslike afval.

Fotogalery

Sien ook

Grootskedebek: Fotogalery, Sien ook, Bron 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chionis alba

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Grootskedebek FotogaleryGrootskedebek Sien ookGrootskedebek BronGrootskedebek VerwysingsGrootskedebek Eksterne skakelGrootskedebek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonjunktivitisPampoentjiesAfrikanersTandbederfEucalyptusLys van ingelyfde NG gemeentesSterrestelselStrandbeestHartaanvalVier temperamenteEthiopiëDemi Lee MooreOrale seksTrappe van vergelykingNoord-KaapVerkleinwoordPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSatireMenslike skeletGenesisEkonomie van Suid-AfrikaSkaapTrigeminale neuralgieRenteKopieregGrasLys van veltoestandeBlourokkeTonnels van Củ ChiDemokrasieKasterolieBiljoenAgter Elke ManEkonomieAleksei NawalniBoeberThabo MbekiWaterpokkiesWiki CommonsWortelkanaalAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMondVigsNederlandKalenderOlimpiese godeMaagsweerLibiëMarkus JoosteLys van Afrikaanse televisiereekseJavaScriptBloemfonteinSeksuele stimulasieEreksieTolla van der MerweDuitse perdebyVlag van LibanonBosluisbytkoorsBybelMuskeljaatkatSlukdermKoedoeVlag van AfghanistanFridtjof NansenBloedvergiftigingMeervoudKomeetBrasiliaanse nasionale rugbyspanMartin BesterOrgasme🡆 More