Grootoog-Koningvis

Die Grootoog-koningvis (Caranx sexfasciatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Margate in KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Bigeye kingfish.

Grootoog-koningvis
Grootoog-Koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Caranx
Spesie:
C. sexfasciatus
Binomiale naam
Caranx sexfasciatus
Quoy & Gaimard, 1825
Grootoog-Koningvis
Geskatte verspreiding.
Sinonieme
  • Carangus marginatus Gill, 1863
  • Carangus rhabdotus Jenkins, 1903
  • Caranx belengerii Cuvier, 1833
  • Caranx butuanensis Seale, 1910
  • Caranx elacate
    Jordan & Evermann, 1903
  • Caranx flavocoeruleus
    Temminck & Schlegel, 1844
  • Caranx forsteri Cuvier, 1833
  • Caranx fosteri Cuvier, 1833
  • Caranx marginatus (Gill, 1863)
  • Caranx oshimai Wakiya, 1924
  • Caranx paraspistes Richardson, 1848
  • Caranx peronii Cuvier, 1833
  • Caranx tapeinosoma Bleeker, 1856
  • Caranx thompsoni Seale, 1910
  • Caranx xanthopygus Cuvier, 1833
  • Caranx sexfaciatus elacate
    (Jordan & Evermann, 1903)
  • Caranx sexfaciatus marginatus
    (Gill, 1863)

Voorkoms

Die volwasse vis se lyf is blou-groen aan die bokant en silwerig aan die onderkant en het 'n donker kol op die boonste rand van die operkulum. Die tippies van die dorsale en anale vinne het wit punte. Gedurende die broeitydperk is die manlike visse swart van kleur. Die onvolwasse visse is brons-geel met 5 - 6 donker vertikale strepe op die lyf. Die vis word tot 1,2 m lank en 18 kg swaar.

Habitat

Die visse verkies helder water in rots- en koraalriwwe om in te leef. Hulle vreet hoofsaaklik vis van die riwwe wat gedurende die nag gejag word en gedurende die dag swem die visse rustig saam in skole. Die visse paar gedurende die lente en somer.

Sien ook

Bron

Tags:

Grootoog-Koningvis VoorkomsGrootoog-Koningvis HabitatGrootoog-Koningvis Sien ookGrootoog-Koningvis BronGrootoog-Koningvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNedersettingSias ReineckeDieregeluideGqeberhaBreinkaartAardverwarmingKoorsKommaLongontstekingInligtingDoopLys van musiekinstrumenteEnkelvoudige sinDiepaartromboseJan van TonderLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBynierInfeksieBesnydenisTweede WêreldoorlogLugbesoedelingAfkortingKlopjagInternetWerkersdagMetaalWitrenosterTafelsoutBorskankerChristendomKaapstadElon MuskVolhoubare ontwikkelingPad na jou hartE-posBruin huisslangKunstenaarKlavierKernkragRefleksieNamibiëDolfynSelfmoordStadMeervoudJan van RiebeeckRacheltjie de BeerApartheidBeesAfvalbestuurWiskundige terminologieChatGPTHadedaSwangerskapSuid-Afrikaanse GrensoorlogPerdAluminiumLübeckVolhoubaarheidSekondêre sektor van die ekonomieOranjerivierNadia ValvekensGeldGrondsoorteChristiaan Frederik BeyersNatuurbewaringVlag van Suid-AfrikaBrittany Ashton HolmesOlimpiese SpelePriemgetalSirkusBoelieryMenstruasieTrekarbeid🡆 More