Grootheuningwyser

Die grootheuningwyser (Indicator indicator) is 'n gelokaliseerde maar redelik algemene standvoël en nomade in boomveld, savanne en plantasies, maar vermy berg- en tropiese woude.

Soos ander heuningwysers is dit inheems aan Afrika, en het 'n wye verspreiding suidwaarts van die Sahara. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 40 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as Greater honeyguide.

Grootheuningwyser
Grootheuningwyser
Volwasse mannetjie in Tanzanië, en die gidsroep opgeneem in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. indicator
Binomiale naam
Indicator indicator
(Sparrman, 1777)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieJudaïsmeKrampBelgiese gewesteISBN (identifier)PersentasieMuskeljaatkatNelson MandelaAntjie KrogMusiekEreksieBrandmondsindroomDie Stem van Suid-AfrikaGoogle TranslateKanadese nasionale krieketspanTobie CronjéWiskundeOntbinding van die SowjetunieBorsbeenOlifantEoraptorAppelblaarTrigeminale neuralgieBloedvergiftigingGeorgiëNazi-DuitslandSatireTierboskatVerkleurmannetjieVarkNagmaalKunsmatige intelligensieRooiwaterWayback MachineVergelykings (taalkunde)EkologieVleesbaaiFrankrykMenstruasieStuitjieETikTokInhoudPenisverlengingAalwynKangaroeDemi Lee MooreTweede VryheidsoorlogAtriale fibrillasieRolprentCarles PuigdemontNarkoseWikimedia-stigtingErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Jada FireKnopiespinnekopLika BerningNatuurlike satelliete van kleinplaneteE-regeringHerfsGriekelandLeeuSuikersiekteWoordeboek van die Afrikaanse TaalHeupvervangingOrale seksLys van Afrikaanse rolprenteBaarmoederAnneli van RooyenDanie du Toit🡆 More