Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Die Grootdraaidam is geleë in die Vaalrivier, 10 km oos van Standerton. Die dam is in 1982 voltooi. Die wal is 2 180 m lank en 42 m hoog. Die dam het 'n bakmaat van 364 miljoen m3 en 'n oppervlakte van 5 500 ha wanneer dit vol is. Die dam is hoofsaaklik gebou om water aan Sasol 2 en 3 asook Mpumalanga se steenkoolkragsentrales te verskaf.

Grootdraaidam
Amptelike naamGrootdraaidam
LiggingStanderton
Provinsie/LandSuid-Afrika
Koördinate26°55′9.2″S 29°17′53″O / 26.919222°S 29.29806°O / -26.919222; 29.29806Koördinate: 26°55′9.2″S 29°17′53″O / 26.919222°S 29.29806°O / -26.919222; 29.29806
Dam inVaalrivier
DoelIndustrieel
Openingsdatum1982
EienaarDepartement van Waterwese
Soort damKombinasie gravitasie en grondvulling
Hoogte van wal42 m
Lengte van wal2180 m
Bakmaat364 miljoen m3
ReservoirGrootdraaidam Reservoir
Damoppervlak5 500 ha

Riviere wat in die dam vloei

Sien ook

Bron