Grootbrulpadda

Die grootbrulpadda (Pyxicephalus adspersus) is 'n padda wat voorkom in die binneland van Suidelike Afrika.

Die padda se lengte wissel van 15 – 20 cm en is olyfgroen en die pens is oranjegeel. Hy bly ondergronds in die droë winter maar kom na swaar somerreën uit om tydelike panne in die grasveld te beset. Sy roep is 'n diep, stadige brul. Sy getalle is besig om te daal in die Hoëveld. In Engels staan die padda bekend as die African bullfrog.

Pyxicephalus adspersus
Grootbrulpadda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Lissamphibia
Superorde:
Salientia
Orde:
Familie:
Pyxicephalidae
Genus:
Pyxicephalus
Spesie:
P. adspersus
Binomiale naam
Pyxicephalus adspersus
(Tschudi, 1838)
Sinonieme

Rana adspersa (Tschudi, 1838)

Bron

Grootbrulpadda 
'n Grootbrulpadda op 'n grasperk
Grootbrulpadda 
Onderkant

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinHamilton WesselsJohannesburgWoordeboek van die Afrikaanse TaalGreen PornoGroepsgebiedewetDuitslandLys van elemente volgens simboolProvinsies van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSelfstandige naamwoordWoestynMalariaBipolêre gemoedsteuringGianna MichaelsWiskundeFrankrykCutt GlasVoortrekkermonumentMenslike seksuele gedragSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieLys van Griekse mitologiese figureTegnologieNamibiëVaginale kankerWetenskaplike klassifikasieRob HersovDiskriminasieJo BlackLettergreepRonelda KamferSteenkoolNasiebouDiarreeLionel PetersonIranKoggelmanderLys van konings van IsraelAalwynJan van HunksLeeuOlifantKaliforniëOorlogJeugdagSeksueel oordraagbare infeksieLys van nedersettings in Suid-AfrikaPlae van EgipteVars waterKoolstofMielieGraatjiemeerkatErfenisdag (Suid-Afrika)Byvoeglike naamwoordDemokratiese Republiek die KongoMikro-ekonomieAuschwitz-konsentrasiekampLys van Afrikaanse televisiereekseRoossenekalBruin menseEjakulasieAntisemitismeWayback MachineNommertekenTrekarbeidTatoeëermerkPapierMynbouKaren MeiringNiersteenAfrikaanse taalleerPerdebyePlastiekHoofstadSarel Jacob Pretorius🡆 More