Algemene Grootboek

Die algemene grootboek is die middelpunt van enige boekhoustelsel.

Algemene Grootboek Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Dit bevat inligting oor elke transaksie waarby die besigheid betrokke is. Die inligting wat in die joernale opgeskryf is, moet na die grootboek oorgedra/oorgeboek word.

Die inligting wat in die joernale voorkom kan nie net daar gelaat word nie, aangesien dit baie lomp en omslagtig sal wees ná 'n paar maande. Die joernale word na die grootboek oorgeboek ten einde die inligting wat in die joernale voorkom, in die grootboek saam te vat of op te som sodat 'n geheelbeeld van die besigheid se sake verkry kan word.

Tags:

BesigheidBoekhoustelselInligting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIID.J. OppermanSteenkoolOlimpiese SpeleLys van myne in Suid-AfrikaKappie (skryfteken)GeldHernubare energieVaste stofGrondwet van Suid-AfrikaRelatiwiteitsteorieLabia (geslagsdele)TuberkuloseAarverkalkingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAardeAlliterasieSprokieAfrikanerweerstandsbewegingVoortrekkermonumentLeah van NiekerkMonoloogSpringbokkeSebraDriehoekNarsistiese persoonlikheidsteuringOogproblemeBreinkaartGlobaliseringWoordeskatJeanette FerreiraSkaapLionel MessiKommunikasieElandréKrokodilBrandmondsindroomErosieAkuutBeesVerenigde KoninkrykLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLeestekenKankerTweede Nuwe JaarVerkragtingErfenisMisdaadEuropaVoedselkettingDoelwitDwelmmiddelSonkragLidwoordMobutu Sese SekoInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWoordeboek van die Afrikaanse TaalKoorsblaarWhatsAppLys van Afrikaanse skrywersWillie JoubertWikiquoteDiatomiese molekuulMoslemOranjerivierVoegwoordAfro-AmerikanersLeeudoringstad-spoorwegrampWiki CommonsPoësieRenoster🡆 More