Grootblaarvalsdoring

Die grootblaarvalsdoring (Albizia versicolor) is 'n middelgroot tot groot boom wat in Suid-Afrika voorkom in laagliggende bosveld vanaf die noorde van Durban tot in Mpumalanga en Limpopo.

Dit boom is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Grootblaarvalsdoring
Grootblaarvalsdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. versicolor
Binomiale naam
Albizia versicolor
Welw. ex Oliv., (1871)
Sinonieme
  • Albizia mossambicensis Sim
  • Albizia versicolor var. mossambicensis Schinz
  • Feuilleea versicolor (Welw. ex Oliv.) Kuntze

Hierdie boom het die grootste pinnas in die genus.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hernubare energieTafelbergGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van Joodse feeste en herdenkingsKongo-krisisAboriginesBokmakierieIroniePriemgetalTussenwerpselVerenigde KoninkrykVoedingKompasMetaalWinnie Madikizela-MandelaMangelontstekingArmoedeverligtingLys van politieke partye in Suid-AfrikaOrrelOorstromingNagmaalBateSeksismeBevolkingsafnameAtlantis, Wes-KaapMiteBevolkingJacques LootsDemografie van Suid-AfrikaSosiale mediaOntdekking van goud in Suid-AfrikaVloeistofNG gemeente JansenvilleKonflik (proses)N.P. van Wyk LouwHeuningbyPersTradisionele Afrika-medisyneVerenigde State van AmerikaBorsErektiele disfunksieGloeilampKultuurNatuurlike hulpbronSitrusDiarreeHindoeïsmeInsekBrandmondsindroomPikkewynLys van Afrikaanse rolprenteGeskiedenis van Suid-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisKnopiespinnekopSwart nasionalismeHaasSteenkoolRomanOnderwerp (taalkunde)Langste woordWetenskaplike klassifikasie3D-rolprentGianna MichaelsHipoteseDuitslandOutismeWeskusLAkroniemToerismeHomoniemBosluisbytkoorsGrondwet van Suid-AfrikaArthur GrumiauxLys van Afrikaanse televisiereekseSuid-Afrikaanse GrensoorlogRassisme🡆 More