Grootblaarpieringbessie

Die Grootblaarpieringbessie (Cordia africana) is 'n middelgroot, goedvertakte boom wat in bosveld in die noorde van Kaokoland en in Zimbabwe langs die Groot Dyk en oostelike hoogland voorkom.

Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Musina-omgewing van die Limpopoprovinsie voor. Die boom is ook inheems in Angola, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Guinee, Jemen, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda en Zambië.

Grootblaarpieringbessie
Grootblaarpieringbessie
Grootblaarpieringbessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Boraginales
Familie: Boraginaceae
Genus: Cordia
Spesie:
C. africana
Binomiale naam
Cordia africana
Lam., (1792)
Sinonieme
  • Cordia holstii Gürke ex Engl.

Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys. Die boom het opvallende vrugte en blare en sy FSA-nommer is 651.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Grootblaarpieringbessie Sien ookGrootblaarpieringbessie VerwysingsGrootblaarpieringbessie BronGrootblaarpieringbessie Eksterne skakelsGrootblaarpieringbessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingOlifantGoeie VrydagByToekoms van die AardeKinkhoesTsongaKoue OorlogVincent van GoghInsekDriedimensioneelOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRookgewoonteNaaldekokerLoodIndustriële RevolusiePersoon (taalkunde)Mahatma GandhiMusiekKunsmatige intelligensieKookpuntMaagWaterbesoedelingRoemeensTydWatersuiweringJavaScriptNarsistiese persoonlikheidsteuringSwedeKultuurVlag van Suid-AfrikaAngssteuringPerdMeeueKlereWaarheid-en-versoeningskommissieDialoog in fiksieBloedvergiftigingLandbouKongo-krisisNederlandsBreinCorioliskragBewussynJoodse kalenderDroogteFinansiële staatProteïenApartheidMagneetMikro-ekonomieMiddeloorontstekingMiskruierOnse VaderNamibiëVoornaamwoordXenofobie in Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreSenuweestelselRacheltjie de BeerKlopjagBeroerteMusieksimboleLien se lankstaanskoeneJewgeni PrigozjinWinterMark (ekonomie)WelwillendheidsdagIronieTarentaleSeksuele opwekkingBakterieKoppeltekenOplossing (chemie)Gewone breukeVenda (taal)Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More