Grootblaarlaventelboom

Die grootblaarlaventelboom (Heteropyxis dehniae) is 'n klein boom wat op klipperige koppies en miershope in bosruigtes en woudrande aangetref.

Die boom kom meestal in Zimbabwe en noordwaarts via Mosambiek tot in Malawi en weswaarts tot in die Angolese hooglande voor. Die boom lyk baie soos die laventelboom maar die blare is groter. Die boom was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.

Grootblaarlaventelboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Heteropyxis
Spesie:
H. dehniae
Binomiale naam
Heteropyxis dehniae
Suess., (1951)

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nuwe TestamentSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKonsentrasiekampLeeuMenseregteDoopHomoniemMonopolieGrondsoorteDemokratiese Republiek die KongoOranje-VrystaatFamilie (verwantskap)Waarheid-en-versoeningskommissieVisLys van landeWikipediaLys van Suid-Afrikaanse musikanteKankerOrgasmeGenitale vratSikloonLys van Suid-Afrikaanse skrywersMangelontstekingKewerClanwilliam-sandvisMenslike seksuele gedragKlimaatveranderingDundermWaterstofNasionale VrouedagLys van Kaapstad se voorstedeTrappe van vergelykingLys van Afrikaanse skrywersOopbroninhoudLandbouTienerWieg van die MensdomLeestekenRob HersovPolisieTeam Fortress 2KletsrymOnderhoudDemokrasieBoer Soek 'n VrouVaginaBestaansboerderyLyfstraf in skoleAppelKunselementeJohannesburgRobert SobukweDikdermOorkruipersWolkKoorsblaarSokkerDie ontstaan van die dramaBek-en-klouseerKStadVerkleurmannetjieFossielbrandstofPussy RiotGrondbewerkingMaatskappyTweede WêreldoorlogGloeilampArmoedeMieliestronkLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More