Groot Nordiese Oorlog

Die Groot Nordiese Oorlog was 'n oorlog wat tussen 1700 en 1721 in Noord-, Sentraal- en Oos-Europa gevoer is om beheer oor die Oosseegebied te kry.

Groot Nordiese Oorlog
Groot Nordiese Oorlog
Die Slag van Poltawa deur Pierre-Denis Martin – 1726
Datum 12 Februarie 170010 September 1721
Ligging Noord-, Sentraal- en Oos-Europa
Resultaat Oorwinning deur die Geallieerdes
Strydende partye
Vlag van Swede Swede
  • Groot Nordiese Oorlog Holstein-Gottorp

Groot Nordiese Oorlog Pole-Litaue (1704–1709)
Groot Nordiese Oorlog Ottomaanse Ryk (1710–1714)
Groot Nordiese Oorlog Kosak-hetmanaat (1708–1709)
Groot Nordiese Oorlog Engeland (1700)
Groot Nordiese Oorlog Groot-Brittanje (1719–1721)
Groot Nordiese Oorlog Verenigde Provinsies (1700)
Groot Nordiese Oorlog Brunswyk-Lüneburg (1700)

Groot Nordiese Oorlog Rusland
  • Kalmyk-hetmanaat
  • Groot Nordiese Oorlog Kosak-hetmanaat (1700–1708)

Groot Nordiese Oorlog Denemarke-Noorweë (1700, 1709–1720)
Groot Nordiese Oorlog Sakse (1700–1706, 1709-)

Groot Nordiese Oorlog Pole-Litaue (1700–1704, 1709-)

Groot Nordiese Oorlog Pruise (1715–1720)
Groot Nordiese Oorlog Hannover (1715–1719)
Groot Nordiese Oorlog Groot-Brittanje (1717–1719)

Aanvoerders
Vlag van Swede Karel XII (†)

Vlag van Swede Ulrika Eleonora
Vlag van Swede Frederick I
Vlag van Swede Arvid Horn
Vlag van Swede Carl Rehnskiöld
Vlag van Swede Magnus Stenbock
Vlag van Swede Adam Lewenhaupt
Groot Nordiese Oorlog Frederik IV (†)
Groot Nordiese Oorlog Karel Frederick Groot Nordiese Oorlog Stanisław Leszczyński
Groot Nordiese Oorlog Ahmet III
Groot Nordiese Oorlog Ivan Mazepa (†)
Groot Nordiese Oorlog George I
Groot Nordiese Oorlog Groot Nordiese Oorlog George Rooke
(Verenigde vloot)
Groot Nordiese Oorlog George William

Vlag van Rusland Pieter I

Vlag van Rusland Alexander Mensjikof
Vlag van Rusland Boris Sheremetev
Groot Nordiese Oorlog Ivan Mazepa
Groot Nordiese Oorlog Danylo Apostol
Groot Nordiese Oorlog Ivan Skoropadsky
Vlag van Denemarke Frederik IV
Vlag van Denemarke Christian Reventlow
Vlag van Denemarke Peter Tordenskjold Groot Nordiese Oorlog Groot Nordiese Oorlog August II (persoonlike unie)
Groot Nordiese Oorlog Friedrich Wilhelm I
Groot Nordiese Oorlog Groot Nordiese Oorlog George I (persoonlike unie)

Sterkte
90 000 soldate – 1700:
  • 77 000 Swede
  • 10 000 Lüneburgers
  • 28 skepe in die verenigde Anglo-Duitse vloot

175 000 bondgenote 1704–14:

  • 16 000 Pole
  • 3 000–9 000 Kosake
  • 150 000 Ottomane (Slegs deelgeneem in die Pruth-veldtog)
310 000 soldate – 1700:
  • 170 000 Russe (wagposte nie ingesluit)
  • 40 000 Dene
  • 100 000 Pools–Sakse

70 000 bondgenote 1715–20:

  • 50 000 Pruise
  • 20 000 Hanoverane
Ongevalle en verliese
Omstreeks 200 000 Swede:
  • 25 000 gesneuwelde deur gevegte
  • 175 000 gesneuwelde deur hongersnood, siekte en uitputting ens.
Onbekend.
Ten minste 75 000 Russe
14 000–20 000 Pole en Sakse,
8 000 Dene is vermoor in die groter gevegte.
60 000 Dene in totaal tussen 1709 en 1719.
Groot Nordiese Oorlog
Die eerste fase van die Groot Nordiese Oorlog tussen 1700 en 1709.
Groot Nordiese Oorlog
Die tweede fase van die Groot Nordiese Oorlog tussen 1709 en 1721.

In Maart 1700 het 'n politieke en militêre alliansie, wat uit die Tsaredom van Rusland en die dubbelmonargieë Sakse-Pole en Denemarke-Noorweë bestaan het, die Sweedse Ryk aangeval wat destyds deur Karel XII van Swede, in die oë van sy tydgenote 'n jong en onervare heerser, geregeer is. Ondanks sy relatief slegte uitgangsposisie het die Sweedse koning aanvanklik militêre oorwinnings behaal sodat Denemarke-Noorweë (1700) en Sakse-Pole (1706) die alliansie verlaat het.

Toe Karel XII in 1708 'n poging onderneem het om ook Rusland met 'n laaste veldtog te oorwin, het die Swede in die Slag naby Poltawa in Julie 1709 'n verpletterende nederlaag gely wat die oorlog 'n finale wending gegee het.

Aangemoedig deur Swede se nederlaag, het sy voormalige teenstanders Denemarke en Sakse vinnig weer tot die oorlog toegetree. Die geallieerde magte het nou 'n militêre offensief begin loods wat Swede se rol tot defensiewe oorlogsvoering beperk het. Die koppige en eiewillige Sweedse monarg was nogtans nie bereid om oor te gee nie, en eers toe hy in die najaar van 1718 tydens die beleg van Frederikshald onder misterieuse omstandighede gesneuwel het, het die pad vir 'n wapenstilstand oopgelê.

Die bepalings van die vredesooreenkomste wat in die Vrede van Nystad, die Vrede van Frederiksborg en die Vrede van Stockholm vasgelê is, het 'n einde aan Swede se status as Europese groot moondheid gemaak en tegelykertyd die weg gebaan vir Rusland se ontwikkeling tot 'n nuwe groot moondheid.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Oossee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpierNieuwoudtvilleWerkersdagGrondwet van Suid-AfrikaEtniese groepSwart nasionalismeMosesDieremishandelingAgtergrond (narratief)Rubik se kubusNeurenberg-verhoreTafelbergSwart menseSitrusKolonisasieByChristendomMeettegniekPornhubPrimêre sektor van die ekonomieTussenwerpselKoorsblaarTennisResensieHaasStadGenitale vratDiarreeWaterkringloopPriemgetalLandbou in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersMuskeljaatkatDramaBreinVaginale kankerUnited Democratic FrontSuid-Afrikaanse GrensoorlogPapegaaieYslandStellenboschDierAbstraksie (rekenaarwetenskap)KlavierRacheltjie de BeerJan van TonderLys van elemente volgens simboolRefentse MorakeDiatomiese molekuulTropiese sikloonVoegwoordLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCleopatra VIIFotosinteseBateOogproblemePoësieAfkortingOraniaSamestellende afleidingVlekvrye staalLeonardo da VinciOlimpiese SpeleChristiane JaccottetNag van die lang messeTienerLys van Nederlandse skildersBosluisbytkoorsMagnetismeStaatstoelaeTylaSpelerposisies in rugbyNoord-KaapKeramiekBywoordAborsie🡆 More