Grolsch

Grolsch is 'n oorspronklik Nederlandse bier wat sedert 1615 eers in Groenlo en later in Enschede gebrou is.

Die Koninklijke Grolsch NV het in 1922 ontstaan deur 'n saamsmelting van Brouwerij De Klok in Groenlo en die Enschedese Stoombierbrouwerij in Enschede. In 2009 het die Suid-Afrikaanse broumaatskappy SABMiller die brouery oorgekoop.

Grolsch
Die brouery in Enschede

Die stadion van die plaaslike sokkerklub FC Twente, die Grolsch Veste, is na die handelsmerk vernoem.

Tags:

161519222009BierEnschedeGroenloNederlandSABMillerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansVerdampingKunstenaarKarlien van JaarsveldSuid-Afrikaanse WeermagJudaïsmeWikiquoteHarry KerrToekoms van die AardeHorlosieLandbouHoofstadAnneli van RooyenHidroëlektrisiteitPaasfeesKlimaatsverandering in AfrikaDroogteKlimaatveranderingPornografiese akteurMetaalEugenetikaTaylor SwiftAppendiksKriekGenadedoodSaldanhabaaiMauritiusAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeStilleweRutenium(III)chloriedLugbesoedelingSiya KolisiSonnestelselMaagdelikheidTasché BurgerEkonomieKunsMaselsAprilAdolessensieGrondsoorteJaarTelefoonWynand StrydomMaagSwaweldioksiedHenry MurraySwart nasionalismeErosietipesMuishondNylrivier (Suid-Afrika)BreingewasGeskiedenis van die BoererepubliekeAfrikaanse woordelys en spelreëlsDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKultuurNasiebouAngina pectorisHulpwerkwoordFilosofieMenslike seksuele gedragHeupvervangingPaarl GimnasiumBelastingSuikerbekkiesGeslagsregister vanaf Adam tot JesusMarkenMolekuulAlice MunroVulva🡆 More