Pniktogeen

Die Pniktogene of elemente van Groep 15 is 'n groep chemiese elemente wat die 15de kolom van die periodieke tabel beslaan.

Periode '15'
2 7
N
3 15
P
4 33
As
5 51
Sb
6 83
Bi
7 115
Mc

Hul valenselektrone het 'n kenmerkende konfigurasie ns2np3 wat beteken dat daar drie elektrone ontbreek vir 'n edelgaskonfigurasie met 'n volle skil. Van hierdie elemente kan daarom 'n oksidasietoestand 3- aanneem en verbindings vorm wat soms pniktiede genoem word.

Tags:

Periodieke tabel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumIdioomResensieBloemfonteinSpreeuStereotipeHindoeïsmeDirekte en Indirekte redeBruin menseTrappe van vergelykingFabelGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAgtervoegselIndiëLys van Afrikaanse televisiereekseKlavierVersoeningsdagAandagstreepDemi Lee MooreFranse RewolusiePornografieTermietMIV/vigs in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersKoperKlein vyf diereSosiale mediaBTWPeter SnydersJagluiperdMensAfrikaanse woordelys en spelreëlsMuishondPlantJeuksiekteHerfsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Selfstandige naamwoordProteïenByvoeglike naamwoordWhatsAppSlag van BloedrivierTrigeminale neuralgieEskomWerkloosheidKangogrotteRobbeneilandHartaanvalTelefoonPampoentjiesPuberteitToutrekOlifantEkonomiese sektorPeriodieke tabelJaco JacobsGriekwa-AfrikaansSarel Jacob PretoriusKaapstadse waterkrisis 2015-2018JohannesburgVratKoorsSebraGoudkus (streek)BateGoudAtlantis, Wes-KaapVerkleinwoordPornografiese akteurMangelontstekingMIVVliegtuigLeestekenOogFossielbrandstof🡆 More