Groentemarkplein

Groentemarkplein in die hart van Kaapstad se middestad is 'n openbare ruimte wat in die ou dae die Kaap se oorspronklike varsproduktemark was en selfs voorheen as slawemark gebruik is.

Groentemarkplein
Groentemarkplein huisves 'n gewilde vlooimark.
Groentemarkplein
Kaapstad se Ou Dorpshuis by die Groentemarkplein

Dit word begrens deur Langmark- en Kortmarkstraat terwyl Burgstraat dit in twee verdeel. In die laat jare 50 het dit 'n gewilde parkeerterrein geword en eers in die jare tagtig het Bob Hayward met die idee vorendag gekom om dit in 'n vlooimark te omskep. Eers het net 'n paar informele handelaars twee maal per week stalletjies opgestel, maar kort voor lank het die gewildheid in so 'n mate toegeneem dat dit daagliks oop is.

Buiten winkels, 'n Metodistekerk, hotelle en restaurante word die plein ook begrens deur die Ou Dorpshuis.

Eksterne skakels

18°25′12″O / 33.92278°S 18.42000°O / -33.92278; 18.42000

Tags:

Kaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HolocaustKameelHoofkarakterTwaalf Stamme van IsraelVerenigde State van AmerikaAllan BoesakIngrid JonkerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKasteel die Goeie HoopSatellietfotoRobbeneilandEkonomie van Suid-AfrikaHernubare energieNeerslagVraag en aanbodValentynsdagKernkragTennisLys van nedersettings in Suid-AfrikaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKunsmisNiemetaalLionel PetersonKaapstadse waterkrisis 2015-2018NG gemeente JansenvilleSkisofrenieCounter-Strike (videospeletjie)ProsaGrondsoorteMantisRooilipslangNatuurbewaringKoolstofdioksiedDermpoliepKewerOranjerivierPeach van PletzenRieldansMenslike seksuele gedragBoer Soek 'n VrouOrgasmeEmfiseemLys van Afrikaanse televisiereekseKondensasieKatoenPsigopatieSendelingposisieLeierKorrupsieLys van konings van IsraelChloorAlliterasieVaginale kankerElektrisiteitsvoorsieningHartaanvalAnilingusWiskundeDokterSuikersiektePlaasjapieEreksieAnneli van RooyenOrale seksKolorektale kankerPenisMelaatsheidProteïenMarkenLys van bekende Suid-AfrikanersVleilandIndiese OseaanSekondêre sektor van die ekonomieSpinnekopCutt GlasWoordsoortSarel Jacob Pretorius🡆 More