Groenrugkwêkwêvoël

Die groenrugkwêkwêvoël (Camaroptera brachyura) is 'n klein voëltjie in die Cisticolidae-familie.

Die voël kom in Afrika suid van die Sahara voor. Onlangse studies dui daarop hierdie spesie en die grysrugkwêkwêvoël moontlik dieselfde spesie is.

Groenrugkwêkwêvoël
Groenrugkwêkwêvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Camaroptera
Spesie:
C. brachyura
Binomiale naam
Camaroptera brachyura
(Vieillot, 1820)

Hierdie skugter voëltjie word tipies laag in digte dekking gevind. Die groenrugkwêkwêvoël bind groot blare onder in 'n bos saam en bou 'n ​​grasnessie in die blare. Dit broei normaalweg op twee tot drie eiers.

Hierdie voël het 'n grys rugkant en 'n kort grys, skewe stert. Die vlerke is olyfkleurig en die onderkant witterige grys. Die geslagte lyk eenders, maar jong voëltjies is liggeel op die bors.

Soos die meeste sangers is die groenrugkwêkwêvoël insekvretend. Die voël se roep is 'n huil sheee....sheee en dit fluit 'n skerp twik twik twik twik twik.

Die mooimeisie, 'n broeiparasiet, gebruik hierdie voël as broeigasheer vir haar kleintjies.

Subspesies

  • Camaroptera brachyura brachyura
  • Camaroptera brachyura pileata
  • Camaroptera brachyura fugglecouchmani
  • Camaroptera brachyura bororensis
  • Camaroptera brachyura constans

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Tags:

Groenrugkwêkwêvoël SubspesiesGroenrugkwêkwêvoël Sien ookGroenrugkwêkwêvoël VerwysingsGroenrugkwêkwêvoël BronnelysGroenrugkwêkwêvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyReënvalbepalingSuurstofVingerseksLabia (geslagsdele)LeesVeeartsInfeksieSimon PetrusSinkBorskankerLewerKunsmatige algemene intelligensieHartNeurenberg-verhoreVulvaLemoenVolhoubaarheidStedelike hitte-eilandPesachPseudowetenskapAgtervoegselRooibokJeugdagBoelieryNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySamespanningDeelstate van die Verenigde State van AmerikaHeidelberg, GautengSatellietEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaIntensiewe vormKweekhuiseffekWiskundige terminologieWolfSpysverteringstelselVormLys van politieke partye in Suid-AfrikaRumatoïede artritisVigsAfleiding (taalkunde)VoortrekkermonumentJo BlackLeonardo da VinciWerkersdagWoordeboek van die Afrikaanse TaalChristiane JaccottetBruto binnelandse produkKoolstofdioksiedKaapse florarykStikstofVerantwoordelikheidBreinBokmakierieKlinkerGloeilampVryheidsmanifesVerenigde State van AmerikaOlimpiese SomerspeleOraniaIngrid JonkerItaliëBernice WestTaalfossielNatuurlike hulpbronMiddelmisbruikKimberleyBoor (element)BorsKwame NkrumahDaggaSlag van BloedrivierAfrikaanse woordelys en spelreëlsNierDier🡆 More