Groenpunt

Groenpunt (Engels: Green Point) is 'n voorstad in Kaapstad, Suid-Afrika, geleë in die noordweste van die sentrale sakegebied.

Dit is 'n gewilde woonbuurt vir jong professionele mense en vir die Kaapstadse gay en lesbiese gemeenskap. In die afgelope paar jaar is heelwat nuwe mediumhoogte woonstelle en gemengde-gebruik ontwikkelings opgerig. Somersetweg vorm die hoofdeurroete, omring deur talle restaurante, koffiewinkels en nagklubs.

Groenpunt

Green Point
Voorstad
Groenpunt
Groenpunt is in Cape Town
Groenpunt
Groenpunt
Koördinate: 33°54′S 18°24′O / 33.900°S 18.400°O / -33.900; 18.400 18°24′O / 33.900°S 18.400°O / -33.900; 18.400
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
 • Totaal2,01 km2 (0,78 vk. myl)
Hoogte
6 m (20 ft)
Bevolking
 • Totaal5 362
 • Digtheid2 700/km2 (7 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Busse: 8005
Strate: 8051
Skakelkodes021

Volgens die 2011-sensus het Groenpunt 'n inwonertal van 5 362 gehad.

Sien ook

Groenpunt 
Groenpunt met Duiwelspiek, Vlaeberg en Leeukop op die agtergrond.
Groenpunt 
Warwick Mansions, een van die min oorblywende ou woonstelblokke aan Hoofweg, is in 2015 ontruim vir opknapping as deel van 'n nuwe ontwikkeling.

Verwysings

Tags:

EngelsKaapstadNagklubRestaurantSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyBreinvliesontstekingNeerslagNag van die lang messeHannes van WykLabia (geslagsdele)AfvalbestuurHindoeïsmeGalblaasVerenigde KoninkrykNederlandsKlereTegnologieSeevlakstygingEmfiseemViëtnamoorlogBernice WestPornografieOrgasmeAtoomSeegolfMiltMigrasie van voëlsNelson MandelaFiksieProteaOm-te-infinitiefkonstruksieLangste woordWaterbesoedelingVersamelnaamLys van musiekinstrumenteGroepsgebiedewetBesoedelingSportMenstruasieHemelvaartsdagVerenigde State van AmerikaWêreld- Ekonomiese ForumKatoenNatuurbewaringBrandmondsindroomEreksieTafelbergSuurstofKalenderMaatskaplike verantwoordelikheidJeugdagSeksuele opwekkingMielieSatellietHondeklipbaaiHeuningbyBevolkingSwaweldioksiedDonkieAkademiaHomoniemWoordeboek van die Afrikaanse TaalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOranjerivierSwartkwasmuishondRina HugoWesterse filosofieGordelroosKoedoeSwart menseNasionalismeSneeuJohannesburgFilistyneTuberkuloseKoolhidraatPersoonlikheidAgtervoegselNeurenberg-verhoreSoweto-opstandPenis🡆 More