Groenkolpensie

Die Groenkolpensie (Mandingoa nitidula) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en hoogtetrekvoël in die woud, gewoonlik naby ooptes of gebiede met digte struikgewas.

Hulle leef ook in gebiede met digte struikgewas, boomveld en kustreke in die winter. Die voël is sku en word maklik misgekyk. Die voël is 10 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël as die Green Twinspot bekend.

Groenkolpensie
Groenkolpensie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Mandingoa

Hartert, 1919
Spesie:
M. nitidula
Binomiale naam
Mandingoa nitidula
(Hartlaub, 1865)

Subspesies

Die groenkolpensie het vier subspesies:

  • Mandingoa nitidula chubbi
  • Mandingoa nitidula nitidula
  • Mandingoa nitidula schlegeli
  • Mandingoa nitidula virginiae

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Groenkolpensie SubspesiesGroenkolpensie Sien ookGroenkolpensie BronGroenkolpensie VerwysingsGroenkolpensie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse televisiereekseMarkenMaagdelikheidNederduitsch Hervormde KerkAfrikaanse TaalmonumentErfenisJak de PriesterMantisSekondêre sektor van die ekonomieLandbou in Suid-AfrikaKlimaatveranderingKunsmatige intelligensieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHokkieDemokratiese Republiek die KongoKameelMobutu Sese SekoAkkedisApostelPlaasjapieSeksuele stimulasieJansenvillePoësieKaliforniese KanaaleilandeDepressie (gemoedstoestand)SokkerStereotipeMieliestronkRob HersovVoegwoordAfrikaanse Protestantse KerkCarike KeuzenkampKlein vyf diereKhoikhoiLys van oseane, seë en merePolisieLys van Griekse mitologiese figureKaapstadDeon MeyerHerfsOlifantISO 3166-2SoogdierSkaapLeeuPols-oksimeterRobbeneilandAngina pectorisLys van Suid-Afrikaanse musikanteWeer (meteorologie)Komplementêre kleureGriekse mitologieSlag van BloedrivierJohannesburgKaapstadse waterkrisis 2015-2018KrieketNierversakingEjakulasieBurgerregteHidroëlektrisiteitBoelierySias ReineckeToekoms van die AardeAnneli van RooyenSuid-Afrikaanse randBlaaskankerSwart nasionalismeOopbroninhoudLongHamburgerEvangelies Gereformeerde KerkBysteekJesus van NasaretJohan BadenhorstVlag van Suid-AfrikaPapegaaie🡆 More