Groenlinks

GroenLinks (Nederlands: GroenLinks, GL) is 'n Nederlandse links-ekologiese politieke party wat in 1990 gestig is.

GroenLinks is uit vier linkse partye gevorm: die Kommunistiese Party van Nederland (CPN), die Pasifisties Sosialistiese Party (PSP), die Politieke Party Radikale (PPR) en die Evangeliese Volksparty (EVP).

GroenLinks
GL
Logo van die betrokke party.
Leier Frans Timmermans
Gestig 1 Maart 1989
Samesmelting van Regenboog, Pacifistisch Socialistische Partij, Communistische Partij Nederland, Politieke Partij Radikalen, Evangelische Volkspartij
Hoofkwartier Partijbureau GroenLinks, Oudegracht 312, Utrecht
Jeugvleuel de GroenLinkse jongerenorganisatie
Ideologie Groen politiek, progressiwisme, groen liberalisme
Internasionale affiliasie Global Greens
Webblad groenlinks.nl

Die politieke leier is Frans Timmermans. In die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 het GroenLinks saam met die Party van die Arbeid 25 setels behaal.

Partyleiers

  • Ria Beckers: 17 Junie 1989 – 20 April 1993
  • Peter Lankhorst: 20 April 1993 – 22 Februarie 1994
  • Ina Brouwer: 22 Februarie 1994 – 4 Mei 1994
  • Paul Rosenmöller: 4 Mei 1994 – 26 November 2002
  • Femke Halsema: 26 November 2002 – 16 Desember 2010
  • Jolande Sap: 16 Desember 2010 – 8 Oktober 2012
  • Bram van Ojik: 8 Oktober 2012 – 12 Mei 2015
  • Jesse Klaver: 12 Mei 2015 – November 2023
  • Frans Timmermans: November 2023 – nou

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Groenlinks PartyleiersGroenlinks VerwysingsGroenlinks BronneGroenlinks Eksterne skakelsGroenlinksEkologieNederlandNederlands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BestaansboerderySeksueel oordraagbare infeksieCleopatra VIIHolocaustModeontwerpLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOseaanAmandelOvulasieIronieSteve HofmeyrKoos du PlessisPriemgetalGevolge van aardverwarming op oseanePsigopatieAfrikaanse WikipediaPseudowetenskapWynand StrydomKewerGeweldStilleweAndré JacobsKoperLys van nedersettings in Suid-AfrikaPapierHoenderFiksieDuitslandLiewe HeksieRenosterXenofobieMenslike skeletMonopolieHoofpynPolisieKankerMaselsOorstromingDesmond TutuNatuurrampEekhoringSteenkoolAbstraksie (rekenaarwetenskap)Koekie (rekenaarwetenskap)KompasKarooGeelsugSonnestelselReënvalbepalingWaterstofKaren MeiringMauritiusJansenvilleWieg van die MensdomGlobaliseringAfrikaanse taalleerHibernasieTydEkonomiese sektorKaapstadTsoenamiTrevor NoahPersShakaYstervarkAdolessensieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTegnologieMeervoudNemunasHarry KerrMagda van BiljonNarsistiese persoonlikheidsteuringGeestesgesondheidBeeldspraakVlag van Suid-AfrikaHoofstadPornografiese subgenresPlaasjapie🡆 More