Groß-Friedrichsburg

Groß-Friedrichsburg (Groot-Frederiksburg) was 'n vesting en kolonie van die Keurvors van Brandenburg aan die Wes-Afrikaanse Goudkus (die huidige Ghana) wat in 1683 deur generaal von Groeben gestig is.

Groß-Friedrichsburg
1682–1721
Hoofstad Groß Friedrichsburg
04°47′N 02°08′W / 4.783°N 2.133°W / 4.783; -2.133 02°08′W / 4.783°N 2.133°W / 4.783; -2.133
Taal/Tale Duits, Akan
Godsdiens Protestantisme, Rooms-Katolieke Kerk, Akan-godsdiens
Regering Monargie
Keurvors van Brandenburg, later koning van Pruise
 - 1640–1688 Frederik Willem I
 - 1688–1713 Frederik I
 - 1713–1740 Frederik Willem I
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Stigting van die Brandenburgse Afrika-Kompanie Mei 1682
 - Herdoop van die Pruisiese Goudkus Nedersettings 15 Januarie 1701
 - Verkoop aan Nederland 1721

Dit was die eerste Duitse kolonie in Afrika. In 1717 is dit aan Nederland verkoop.

Groß-Friedrichsburg
Die ligging van Gross-Friedrichsburg in die huidige Westelike Streek van Ghana

Gross-Friedrichsburg en ander Europese vestings in sy omgewing is deur Unesco in 1979 as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaGhanaGoudkus (streek)Mark BrandenburgNederlandWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oos-KaapVoorvoegselDroomWikiquoteKrokodilArgitektuurHulpwerkwoordIronieBlaarMis (weerkunde)BloedsomloopstelselAfrikaansLys van slangeSoogdierHeupvervangingEwenaarCleopatra VIIBeesvleisAfkortingGawes van die Heilige GeesFinale OplossingMaroela MediaHoofstadDemi Lee MooreJames AlexanderBergen-Belsen-konsentrasiekampWalt DisneyMenseregteDataverwerkingDiarreeKnieBiodiversiteitHoenderMichael JacksonVerdampingSaartjie BaartmanBreinAfro-AmerikanersGriepPuberteit7de LaanAborsie in Suid-AfrikaGetalRooibokSosiale mediaKoos du PlessisMaselsCSSAlliterasieErfenisAarverkalkingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVars waterAfrikaanse TaalmonumentVersamelnaamVoortrekkermonumentOopbroninhoudLika BerningNedersettingMusieksimboleOu Apostoliese KerkOvulasieSwangerskapLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van oseane, seë en mereVulvaPsigopatieWikiLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVerkleurmannetjieHernubare energieTrappe van vergelyking🡆 More