Stam Griekwas

Die Griekwas is 'n stam van gemengde afkoms, hoofsaaklik blank en Khoikhoi.

Vroeg in die 19de eeu het hulle na die noordelike grens van die Kaapkolonie naby die Oranjerivier getrek. Onder eerwaarde John Campbell en ander sendelinge het hul vesting, Klaarwater, Griekwastad geword. Die naam "Griekwas" word afgelei van 'n Khoikhoistam wat naby Saldanhabaai gevestig was en wat in die 17de eeu as die Grigrikwas bekend was.

Griekwas
Stam Griekwas
Adam Kok III, kaptein van Griekwas, 1848.
Totale bevolking: 2 500 000+
Belangrike bevolkings  in: Suid-Afrika, Namibië
Taal: Afrikaans, Engels
Geloofsoortuiging: Christene (Protestante)
Verwante etniese groepe: Oorlam, Kleurlinge, Khoikhoi, Namas, Boesmans, Afrikaners.

Die strewe na onafhanklikheid

Later het hulle die invloed van die sendelinge verwerp en hul onafhanklikheid onder die opvolgende leierskap van Adam Kok I, sy seun, Cornelius en kleinseun, Adam Kok die Tweede, verkry.

Migrasie na Griekwaland-Oos

Stam Griekwas 
David Arnot

Die grootste deel van die stam het later na die huidige Vrystaat, naby Philippolis, getrek. In 1862 het hulle nog 'n keer getrek en baie ontberings oor die Drakensberge en deur Basoetoeland verduur. In Niemandsland, die huidige Griekwaland-Oos, het hulle 'n hoofstad by Kokstad gestig. Ten spyte van hulle Volksraad het hulle nie daarin geslaag om 'n doeltreffende gemeenskap daar te stel nie en boonop in oorloë met die omringende swart stamme betrokke geraak.

Griekwaland-Oos kom in 1878 onder Britse gesag en word in landdrosdistrikte ingedeel.

Taal

Anders as ander inheemse stamme, is die Griekwas se taal Afrikaans, verryk deur 'n aantal eie uitdrukkings.

Bronnelys

Eksterne skakels


Etniese groepe in Suid-Afrika Stam Griekwas 

AfrikanersAnglo-AfrikaneAsiateGriekwasKaapse MaleiersKhoisanKleurlingeNdebelesNoord-Sotho'sSuid-Sotho'sSwazi'sTsongasTswanasVendasXhosasZoeloes

Tags:

Stam Griekwas Die strewe na onafhanklikheidStam Griekwas Migrasie na Griekwaland-OosStam Griekwas TaalStam Griekwas BronnelysStam Griekwas Eksterne skakelsStam Griekwas19de eeuGriekwastadJohn CampbellKaapkolonieKhoikhoiOranjerivierSaldanhabaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerWikiquoteWinnie Madikizela-MandelaReënvalbepalingMadison IvyFotosinteseKunstenaarOogproblemeTweede WêreldoorlogIslamitiese StaatMiskruierWiskundeWetenskaplike metodeFossielbrandstofByKolorektale kankerBloukraanvoëlAardedagArmoedeverligtingLandbou in Suid-AfrikaBloeddrukVliegtuigVulvaKatVloeistofKommunismeSuid-Afrikaanse randGesonde dieetMiddeloorontstekingFanie ViljoenAfrikaProstaatkankerPoësieTermietSuurstofMondKolonoskopieSonkragNetbalEkostelselOrale seksLys van Joodse feeste en herdenkingsMolekuulVaginale kankerGalileo GalileiMateriaalGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLionel MessiPersentasieApartheidAdolf HitlerMaanAfrikanersElandréSamestellende afleidingWikiKanadaKasterolieKaapstadBosluisbytkoorsDemokratiese Republiek die KongoChristiaan BarnardBybel1200Thys die BosveldklongSkuinsstreepDeelteken en umlautKontinentBewussynSportKlavierLangste woordBraaiHeupLys van kinderspeletjiesWet op Naturellengrond🡆 More