Wiki Afrikaans 2023: Tuisblad
AFWiki Tiếng ViệtWiki English
Griekse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-el.svg
Tipe webbladWiki
Taal(e)Grieks
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
Opgerig1 Desember 2002
Huidige statusAktief
URLel.wikipedia.org

Die Griekse Wikipedia is die Griekse uitgawe van Wiki, 'n gratis aanlyn ensiklopedie.Die wikipedia is op 1 Desember 2002 begin en is die vyfde taal wat sy eie wikipedia gekry het.Hulle skep op 15 Desember 2003 hulle 1 000ste artikel. In Oktober 2009 het hulle reeds 45 000 artikels gehad.[1]

Die Wikipedia het tans 215 791 artikels en is die 50ste grootste Wikipedia.

Voorbeeld

Verwysings

Eksterne skakels

This article uses material from the Wikipedia article Griekse Wikipedia, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
#Wikipedia® is a registered trademark of the Wikimedia Foundation, Inc. Wiki (duhoctrungquoc.vn) is an independent company and has no affiliation with Wikimedia Foundation.