Vaalrosyntjie

Die Vaalrosyntjie (Grewia monticola) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie.

Vaalrosyntjie
Vaalrosyntjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Grewia
Spesie:
G. monticola
Binomiale naam
Grewia monticola
Sond., (1850)
Sinonieme
  • Grewia cordata N.E.Br.
  • Grewia obliqua Weim.

Verspreiding

Die spesie is in Suid-Afrika inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Botswana, die Caprivistrook in Namibië, Eswatini, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Beskrywing

Die blare is langwerpig, asimmetries met fyn, fluwelige, goue hare en word aan neerhangende takke gedra. Die boom se FSA-nommer is 462.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Vaalrosyntjie VerspreidingVaalrosyntjie BeskrywingVaalrosyntjie Sien ookVaalrosyntjie VerwysingsVaalrosyntjie BronneVaalrosyntjie Eksterne skakelsVaalrosyntjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steenkool in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoolhidraatSelfstandige naamwoordElandréGeloftedagGetalTsoenamiOos-KaapPampoentjiesNetbalGeskiedenis van die BoererepubliekeNelson MandelaByKorrupsieWoordVergelykings (taalkunde)HibernasieGevolge van aardverwarming op oseaneGeestesteuringKunselementeOligopolieVermenigvuldigingBiodiversiteitVoedselkettingVulvaNatuurlike hulpbronFiela se kind (rolprent)MantisRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MieliestronkWoordsoortLandbouFinansiële staatVlagterminologieAborsieSlawernySomerAardverwarmingRacheltjie de BeerOopbroninhoudE-posGrondSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wes-KaapBreinvliesontstekingWaterkringloopIngenieursweseVraag en aanbodLys van musiekinstrumenteIdioomDubbelpuntSeisoenMenseregteHulpwerkwoordEk is 'n Afrikaan (toespraak)Nasionale VrouedagLiefdeWelwitschiaVrystaatVarkSeevlakstygingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van Afrikaanse skrywersKaapstadse waterkrisis 2015-2018Ekonomiese kwessies in Suid-AfrikaSuid-Afrika-WetKitaarTradisionele literatuurHernubare energieSaartjie BaartmanHeks van HexrivierSmaakIntensiewe vormNoord-KaapMaagsweerKlankverskynselsFinale Oplossing🡆 More