Bosrosyntjie

Die Bosrosyntjie (Grewia lasiocarpa) is 'n struik tot klein boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika Die boom se FSA-nommer is 461.

Bosrosyntjie
Bosrosyntjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Rosidae
(geen rang):
Eurosids II
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Dombeyoideae
Genus:
Spesie:
G. lasiocarpa
Binomiale naam
Grewia lasiocarpa
E.Mey. ex Harv., 1860

Die boom groei aan woudrande en in klam bosveld. Die blare is byna rond en is aan beide kante bedek met borselagtige roeskleurige hare

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWoestynHoofkarakterHorlosieLys van veltoestandeStresPêrelVaginale kankerSwart nasionalismeWikiquoteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKaliforniëOogproblemeWhatsAppSamestellingNarsismeWindkragTekstielDuitslandRassisme in AfrikaVerdampingGroot DepressieRandall Wicomb2024 Chinese Grand PrixSekondêre sektor van die ekonomieSwartwitpensBergen-Belsen-konsentrasiekampMaatskappyNarsistiese persoonlikheidsteuringChemiese verbindingAfrikaansLMenseregteEkonomiese sektorMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaDigvormToekoms van die AardeOnderwys in Suid-AfrikaSelfvertroueWolkFluoorLeeuIngrid JonkerMenseregtedagKomplementêre kleureCorioliskragKongo-krisisNommertekenKameelKonjunktivitisKokketielKarlien van JaarsveldGalileo GalileiLuislangeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWikiSonja HerholdtSlag van BloedrivierLetterlike en figuurlike taalgebruikKhoikhoiAborsie in Suid-AfrikaDiarreeSeksismeStilleweMaanEskomVoedingShakaNeurenberg-verhoreKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVolstruisEngelsAfleiding (taalkunde)MaagsweerKanker🡆 More