Grewia bicolor, genoem basterbrandewynbos, valsbrandewynbos, tweekleurgrewia, witblaar-grewia, witblaarrosyntjie, witrosyntjie en donkiebessie ('n naam wat dit met Grewia flavescens of die skurweblaarrosyntjie deel), is 'n blomplantsoort in die familie Malvaceae, inheems aan Afrika suid van die Sahara, Jemen, Oman en die Indiese subkontinent.
In Afrika is Grewia bicolor een van die belangrikste voere gedurende die droë seisoen, wanneer alle herbivore, wild en mak, dit smaaklik vind. Dit word veral geniet deur die eland (Taurotragus derbianus) en boerbokke (Capra aegagrus hircus).
Witrosyntjie | |
---|---|
Blomme | |
Blare | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Malvaceae |
Genus: | Grewia |
Spesie: | G. bicolor |
Binomiale naam | |
Grewia bicolor Juss. | |
Sinonieme | |
Lys
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Witrosyntjie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.