Gresham Se Wet

Gresham se Wet bepaal dat: Where legal tender laws exist, bad money drives out good money.

Dié wet is vernoem na Sir Thomas Gresham, 'n Engelse geldman uit die Tudor-tydperk.

Dié wet gee uitdrukking aan die verskynsel dat mense goeie geld terughou en probeer ontslae raak van die slegte geld deur dit te gebruik. Na 'n ruk gebruik niemand meer die goeie geld nie want dit is alles opgegaar.

'n Voorbeeld van hierdie verskynsel is die VSA se halfdollar wat in 1965 uitgereik is met 'n silwerinhoud van net 40%. Omdat die wet vereis het dat dít aanvaar moet word vir alle transaksies, het die ou halfdollarmunte (met 90%-silwerinhoud) uit sirkulasie verdwyn omdat mense dié munte opgegaar het.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chris HaniOseaanYslandHemelvaartSuiwelprodukNederlandsRacheltjie de BeerLuiperdJacques LootsBoomSikloonBybelNiersteenElektroniese of digitale mediaVerkoueLys van Joodse feeste en herdenkingsAnrich HerbstSeksueel oordraagbare infeksieVlinderAkroniemLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWoestynThys die BosveldklongErfenisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAandagstreepWiki CommonsLys van Suid-Afrikaanse digtersIngenieurswese1200PersentasieKoorsblaarEkostelselPenisLarry PageDroomKoolhidraatBlack SashKaapstadse waterkrisis 2015-2018AarverkalkingLys van elemente volgens simboolGesonde dieetKoppeltekenVolstruisGeldVoegwoordVars waterWebjoernaalMielieMIV/vigs in Suid-AfrikaJohannes MeintjesSkoenlapperHoofpynWiskundige terminologieStedelike hitte-eilandAustraliëOssewaGeelsug7de LaanMuskeljaatkatGriepHindoeïsmeKommunikasieDuitsHoofkarakterAtlantis, Wes-KaapSitrusWetenskapTermietElon MuskKlein vyf diereBevolkingSwartrenosterKarakteriseringTsoenamiMensVoortrekkermonument🡆 More