Gregorio Fontana

Gregorio Fontana (7 Desember 1735, Villa di Nogaredo - 24 Augustus 1803, Milaan) was 'n Italiaanse wiskundige.

Hy het die leerstoel vir wiskunde by die Universiteit van Pavia beklee waar hy Roger Joseph Boscovich opgevolg het. Die term poolkoördinate word aan Fontana toegeskryf. Sy broer was die fisikus Felice Fontana (1730-1805).

Gregorio Fontana
Gregorio Fontana
Gebore 7 Desember 1735
Villa di Nogaredo, Italië
Oorlede 24 Augustus 1803 (op 67)
Milaan, Italië
Nasionaliteit Italië
Vakgebied Geometrie
Bekend vir Poolkoördinatestelsel

Tags:

1735180324 Augustus7 DesemberFisikaItaliëMilaanPaviaPoolkoördinaatstelselWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenteWitbloedselBreinYstervarkAalwynLys van politieke partye in Suid-AfrikaLimfvatstelselVolumeBelgiëAsiëDiplopodaKoppeltekenTongaanse nasionale rugbyspanVulkaanAfghanistanPersentasieRynhesseAnilingusBoet TroskieCecil John RhodesBatmanSteve BikoDaggaVoedingRugbywêreldbeker 2023W3CLys van Afrikaanse televisiereekseSiembambaDerrickBasisinkomsteHondeklipbaaiLys van ingelyfde NG gemeentesGrasSelfstandige naamwoordFiksieElandréRolprentBernice WestPiet ByleveldDeelstate van die Verenigde State van AmerikaByeboerderySeekoeiAsmaAfrikaanse naguilHartversakingOntkiemingAkroniemNederlandsVaginaRooiwaterOekraïneLandbouMarga van RooyNierOnderwysNamibiëTolla van der MerweHelm (geboorte)IndonesiëMenslike skeletBrasiliaanse nasionale rugbyspanKoekie (rekenaarwetenskap)JapanSwartbewussynsbewegingGriepDiarreeApostoliese GeloofsendingErica RhodesHeupvervanging🡆 More