Grawende Dikkop

Die Grawende dikkop (Croilia mossambica) is 'n varswater vis wat voorkom in mere en strandmere in KwaZulu-Natal en suidelike Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Burrowing goby.

Grawende dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mossambica
Binomiale naam
Croilia mossambica

Voorkoms

Die vis het glad nie skubbe nie. Die kop en lyf is lank met groot uitpeul oë en die stertvin is gepunt. Die vis is deurskynend met bruin kolle op die dorsale vin en kop. By die mannetjie het die stertvin vertikale strepe op en die wyfie het 'n enkele horisontale streep op die onderste rand. Die vis word tot 64 mm lank.

Habitat

Die vis leef in uitgrawings in skoon sand, baie kere saam met die Gewone sandgarnaal in 'n simbiose verhouding. Hulle vreet bodem ongewerweldes en broei gedurende die somer. Die mannetjie is territoriaal van aard.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Grawende Dikkop VoorkomsGrawende Dikkop HabitatGrawende Dikkop Sien ookGrawende Dikkop BronGrawende Dikkop VerwysingsGrawende Dikkop Eksterne skakelGrawende Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stokely CarmichaelAtmosfeerPoësieGrondwet van Suid-AfrikaWortelOntbossingUKhahlamba-DrakensbergparkSirkelBloedsomloopstelselDroogteNarsistiese persoonlikheidsteuringIndustriële RevolusieDiamantRooikatSuid-AfrikaLys van kleureByvoeglike naamwoordJudaïsmeSonkragKlimaatsverandering in AfrikaGroepsdrukKonjunktivitisWapen van Suid-AfrikaWet op BevolkingsregistrasieTerracottaleërEienaamRuslandGeslagsgelykheidMuskietVoëlBoelieryVoorvoegselWesterse filosofieBestuiwingCovid-19-pandemieTydsoneAnti-inflammatoriese middelNasionale PartyPlae van EgipteRonelda KamferSoweto-opstandVerlede tydRobbeneilandMIVSeksFotosinteseMona LisaLionel MessiWatersuiweringAardverwarmingKunsmatige intelligensieRudi ClaaseEk is 'n Afrikaan (toespraak)Demokratiese Republiek die KongoFilistyneNasiebouInternetPerdJaarWisselkoersKonsonantDrie-eenheidSuiwelprodukCristiano RonaldoBosluisbytkoorsMaselsErektiele disfunksieInsekGeweldHerpes simplexPlantluisOu Apostoliese KerkMIV/vigs in Suid-AfrikaVulkaanCarike KeuzenkampJuraSpreeuAluminium🡆 More