Grasveldlangbeklewerik

Die Grasveldlangbeklewerik (Certhilauda semitorquata) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in grasveld, gewoonlik teen klipperige heuwelhange.

Die voël is 16 – 20 cm groot en weeg 30 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern long-billed lark.

Grasveldlangbeklewerik
Grasveldlangbeklewerik
C. s. subsp. algida in die Bergkwaggapark
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. semitorquata
Binomiale naam
Certhilauda semitorquata
Smith, 1836

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Taylor SwiftSlawernyPastoorMarkenAlice MunroDansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Nicola HanekomVratSonja HerholdtAkroniemTandbederfPoësieElzette MaarschalkVaginale kankerKoos du PlessisKaapstadJudaïsmeTierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSkerpioenGeskiedenis van AfrikaansSuid-Afrikaanse WeermagNatuurlike hulpbronNederduitsch Hervormde KerkRooms-Katolieke KerkMenstruasieBrugDokterBoer Soek 'n VrouRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAndré JacobsAnette EngelbrechtMondMeervoudPlantVerdampingBeesvleisKunsSwawelGrootste rampe in Suid-AfrikaEmfiseemGasHoofpynHorlosieGroot TrekAustraliëAfrikaanse taalleerMenseregtedagWeer (meteorologie)AkkedisOmtrek, oppervlakte en volumeWebblaaierBywoordHamerkopYsterKriekAppendiksTaalLys van landeTrappe van vergelykingHamburgerApartheidVleilandOrthopteraViëtnamWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfmoordTurksvySlag van Cuito CuanavaleRivierStresBetonAfrikaanse WikipediaGqeberhaAnilingusHeupvervanging🡆 More